BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 338

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefdeskrag van die siel - Volmaaktheid 4709 Die krag om die siel te ontplooi is die liefde. Waar liefde in die hart teenwoordig is, sal die siel haarself ook op geestelike sake rig. Sy sal 'n innerlike lewe lei en nie net aandag aan die wêreld skenk nie, ofskoon die mens midde in die wêreld leef en aan die eise daarvan moet voldoen, omdat die taak wat aan hom gestel is dit so verlang. Desondanks kan die mens sy innerlike lewe geestelik vorm gee. Hy hoef geen skade te ly weens aardse gewoel nie. Sy innerlike lewe kan heeltemal afsonderlik gelei word en daarom kan ook 'n siel heeltemal ryp word wie se liggaam homself nie van die wêreld kan afsonder nie. Ja, haar verdienste sal veel groter wees, want ook die versoekings wat so `n siel wil weerhou om geestelik te streef, is groter. Maar die liefde is haar krag. 'n Liefdevolle mens bring in homself dit tot ontplooiing wat hom met God verbind en dan trek die Liefde van God hom omhoog, want die liefde is die band wat nie kan skeur en wat die siel innig aan God bind. 'n Siel wat kan liefhê, sal nie verlore gaan nie. Want sy maak haarself deur die liefde los van die teenstander van God wie se kenmerk die liefdeloosheid is en wat alle mag verloor oor 'n liefdevolle siel. Die liefde is die goeie, saggeaarde in die mens wat hom steeds daartoe aanspoor om korrek te handel, dink en spreek en wat die medemens help in elke nood. Daarom sal die liefde die mens edeler maak. Sy sal al die slegte begeertes tot die teendeel verander. Sy sal die mens vorm tot 'n goddelike ewebeeld soos wat hy in die begin geskape was, omdat die Liefde hom laat ontstaan het en uit die Liefde slegs die goeie kan voortkom. Slegs liefdeloosheid kon so ’n deur God se liefde geskape wese verander het, en dit was die werk van die teenstander van God, wat egter nie beslissend op die wese ingewerk het nie, maar alleen pogend. En die wese het uit vrye wil voor die versoeking beswyk. Die liefde in hom het verkoel en daardeur het hy in die diepte geval. Hy het onvolmaak geword en moes alle gevolge van die onvolmaaktheid op homself neem. En dus word hy ook kragteloos, omdat liefde die enigste krag is wat die wese in staat kan stel om te skep en te werk. Solank die wese sonder liefde is, bevind hy homself in 'n worstelende stadium. Sodra die liefde weer sy wese vervul, is hy ook met krag vervul, en hy slaag in alles wat hy wil. En so sal hy ook weer die vroeëre hoogte, die toestand van lig en krag in die nabyheid van God kan bereik, as hy maar net die liefde in homself tot ontplooiing kan bring, omdat dit hom dan nie aan krag sal ontbreek nie, omdat hy dan weer met God aaneengesluit het, wat die Liefde en die ewige Kragbron self is, uit Wie ’n volmaakte wese nou voortdurend gevoed word. Slegs die Liefde maak die wese geluksalig, want slegs die liefde lei na God. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205