BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 319

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Julle sal nog groter dinge kan doen 4647 Die werk van die meester moet sy leerlinge altyd tot voorbeeld dien. En 'n ywerige leerling sal ook die doel bereik om sy meester te ewenaar in prestasie. En dit het Ek ook vir julle gesê: "Julle sal nog groter dinge kan doen." Dus bestaan die moontlikheid dat die leerling sy Heer kan oortref. Julle kan hierdie uitspraak wel betwyfel, maar Ek herhaal dit en voeg nog daarby; dat niks vir julle onmoontlik sal wees, indien julle die wil opbring om met My en My krag te werk nie. Selde kan 'n mens egter hierdie geloof opbring. Hulle sal egter in staat wees om iets bonatuurliks te verrig, maar slegs omdat hulle glo. Wanneer julle eenmaal tot hierdie diepe geloof sal kom wat berge kan versit, dan sal dit julle nooit aan krag ontbreek nie. Nooit sal twyfel julle oorval nie. En julle sal dan waarlik nog groter wees as die mens Jesus. Want Hy het dit gesê en Sy Woord is waarheid. Maar solank as wat die mens nie hierdie sterk geloof kan opbring wat alles vermag nie, solank sal ook geen mens die Godmens Jesus kan oortref nie, aan wie, deur Sy geloof en Sy Liefde, die elemente gehoorsaam was en wat alles aan Hom onderwerp het, omdat Hy met My werksaam was en geen beperking van Sy krag uit My geken het nie. Ek Self was in Hom werksaam. Maar Ek was ook die Krag, wat sonder begin en sonder einde is en wat Hom daarom ook onbeperk kon uiter sonder om minder te word. Maar nou sal julle, My dissipels van die eindtyd, die bewys moet lewer van die woorde van Jesus. Julle sal deur 'n buitengewone sterk geloof alle kragte aan julle moet onderwerp en ook onbeperk werksaam wees tot My eer en My verheerliking en julle dus oefen in die werke wat die skool van die Heer tot eer strek. Julle sal voortdurend wonderwerke tot stand kan bring kragtens julle geloof, met gebruikmaking van die krag vanuit My. Slegs 'n sterk geloof is hiertoe in staat en daarom probeer Ek julle hierdie sterk geloof te besorg. Ek laat julle in nood beland, waaruit Ek julle na innige gebed tot My, dikwels op onverstaanbare wyse sal verlos. Julle moet daarin julle Heer herken en nou gewillig die arbeid doen wat Hy vir julle sal aanwys. En indien julle na die hoogste volmaaktheid streef, dan sal ook julle werke steeds meer volmaak word, totdat dit soos die van die Heer sal lyk. Jesus Christus was julle Heer wat julle onderrig en julle aangemaan het om Hom na te volg en wat julle die belofte gegee het wat julle tot die strewe moet aanspoor sodat julle iets groters sal kan volbring. Maar wie beproef hierdie stelling? Wie probeer die graad van liefde bereik wat ’n algehele eenwording met My beteken en wie dus ook onbeperkte uitstraling van krag sal ontvang? Waar die krag uit My werksaam is, daar is alle welslae verseker. En in hierdie vertroue sal die geloof ook vas en onwankelbaar wees. Die mens sal weet en voel dat hy gehelp word met wat hy ookal begin. En hierdie vertroue sal hom in staat stel om groot dade te verrig. Hy sal iets bonatuurliks kan volbring en dus 'n ware leerling wees, soos wat Ek hom nodig sal hê gedurende die laaste tyd voor die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205