BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 78

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Bely Jesus en Sy verlossingsdaad 3787 Daar is 'n groot risiko dat mense hulle geloof in Jesus Christus, die Seun van God en Verlosser van die wêreld, sal laat vaar, en tog moet die mense onderwerp word aan hierdie laaste toets van geloof, want dit is deurslaggewend vir die ewigheid. Ek Self het as mens geïnkarneer op hierdie aarde in Jesus Christus. Ek Self het die kruisiging as 'n mens aanvaar om die poort na die ewigheid vir die mensdom oop te maak, maar mense sluit die hek self, hulle aanvaar nie My daad van Verlossing nie, hulle baat nie daarby nie, en daarom sal die hek vir ewig geslote bly vir hulle. 'n Persoon wat My nie erken nie, kan ook nie deur My erken word en aan My behoort nie. Hy is nie deel van My solank as wat hy nog onderhewig is aan My teenstander se invloed, wat nog steeds deel het aan diegene wat nie My en My daad van verlossing erken nie. Daarom skei hulle hulself af van My en streef na die een wie se wil hulle verslaaf en hulle van alle bewustheid wil ontneem. Die einde is naby en daarmee die laaste oordeel en weereens benader Ek die mensdom as hulle Verlosser, Ek probeer om geestelike vryheid, lig en verligting aan die mense te bring en wil net erken word, ten einde die seën van My Verlossingsdaad aan die mense te gee, sodat hulle nie verlore sal gaan wanneer die Oordeelsdag kom nie. Ek wil hulle verlos, maar hulle moet hulle uit eie vrye wil laat verlos. Daarom moet hulle My voor die wêreld bely as die Een Wie se krag en genade hulle in staat sal stel om geseënd te word. Hulle moet glo dat die Godheid in alle volheid in die Man Jesus was, dat Sy groter as groot liefde Hom gemotiveer het om te ly en te sterf vir Sy medemens, ten einde die ewige dood van hulle af te weer, wat die onherroeplike lot van elkeen is wat nie in Hom glo nie, wat nie Sy verlossingsdaad erken nie en nie die seëninge aanvaar wat Hy deur die kruisiging vir julle verkry het nie. Die mense sal hierdie geloof voor die wêreld moet bely, hulle moet openlik getuig van die liefde van die God-mens Jesus, want deur die aflê van hierdie getuienis sal hulle heeltemal by My staan, hulle sal die wêreld wys dat hulle waarlik My kinders is, wat deur die liefde van die Vader opgegroei het, wat ook die Vader se wil vervul. Hierdie besluit van geloof moet gemaak word, en dit sal 'n moeilike tyd wees vir die mense wat aan My behoort en wie My in die openbaar sal moet bely. Maar wie die wil, sal hê om dit te doen, sal ook die krag hê wat in oorvloed aan hom geskenk sal word, soos wat Ek belowe het, want Ek is Self met Myne, en Myne is diegene wat na My streef, wie ten doel het om My te bereik, wie My in gees en in waarheid aanroep, wat in liefde leef en poog om My wil te vervul. Daarom moet hulle nie bekommerd wees oor die naderende geloofstryd nie. Dit moet met mense gebeur sodat hulle ernstig kan besin oor 'n probleem wat tot dusvêr min aandag geniet het. Hulle moet vir of teen My besluit, want iemand wat die Seun erken, erken ook die Vader, en enigiemand wat die Seun verwerp, verwerp ook die Vader. Ek is egter Die Een wat Homself namens die mensdom geoffer het, want Ek was in alle volheid in die mens Jesus, Ek het Self na die aarde gekom om die mensdom te verlos van hulle sondeskuld en die gevolge daarvan. Daarom kan enigeen wat in My glo, nie Jesus Christus verwerp nie, want Hy en Ek is Een, en enigiemand wat van Hom getuig, getuig van My. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205