BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 471

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike aksie 5015 ‘n Groot geestelike aksie sal plaasvind, sodat die mensdom sal kan besin oor die sake wat verband hou met die komende einde, omdat iets sal plaasvind wat al ‘n lang tyd gelede deur sieners en profete voorspel was. Hierdie profesieë sal baie duidelik in vervulling kom en sal veroorsaak dat die mensdom begin oplet. Dan sal hulle aan alle tekens aandag skenk en begin glo dat die einde naby is. Die geestelike aksie sal aardse gevolge hê, alhoewel ontspring vanuit die geesteryk, omdat die ligwesens besig is om die mensdom tot hul sinne te bring. Hulle wat slegs wêreldsgesind is, sal niks sien behalwe ’n natuurlike gebeurtenis wat toevallig mense beïnvloed het wat die fokuspunt is van geestelik aktiwiteit sal wees. Maar enigeen wat besef dat niks toevallig gebeur nie, sal huiwer en die teken herken wat na die komende einde heenwys. Want God se heerskappy en werke sal duidelik sigbaar wees; dit sal nie mense wees wat hul wil manifesteer deur God-opponerende aksies te loods nie, maar ‘n duidelike mag sal geïdentifiseer kan word wat homself ten sterkste sal wil openbaar. Hierdie feit en die manier waarop dit gaan manifesteer, sal mense laat dink en afhangend van hulle geestelike volwassenheid en houding, sal hulle min of meer beïndruk wees met hierdie gebeurtenis. Die voorspellings van sieners en profete sal vervul word en die kragte van die hemele sal “geskud word”. Alle geesteswesens sal deelneem en sal beslissend in wêreldsake ingryp, want die tyd het aangebreek waarvan geskrywe is: “Die son sal sy glans verloor”, dus die glorie sal verdwyn wat verkeerdelik lank genoeg geskyn het, want onkundige mense het toegelaat dat hulle sonder beswaar verblind word. Maar dan sal ’n lig van bo skyn en alles wat verkeerd is, sal sy glans nie kan verdra nie; maar die lig sal te voorskyn kom vanuit die skaduwee van die dood, d.w.s. dit sal slegs ontbrand met lig nadat ‘n siek en ontbindende liggaam vergaan het. Dan sal iets nuut verrys uit die oue en baie mense sal verlig word, hulle sal aandag skenk aan die tekens van die tye en sal alles wat plaasvind binne God se wil of toelating beskou. Hemel en aarde sal verenig met die doel om lig na die mense te bring wat in duisternis lewe. En selfs al sal dit die mense se eie skuld wees dat hulle in duisternis lewe, sal hulle nogtans sigbaar gehelp word, sodat hulle in staat gestel kan word om God te herken, indien hulle oplettend sal wees en die lig soek. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205