BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 10

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Nuwe Testament en toevoegings. 5307 In die Nuwe Testament lees jy die Woord van God wat verkondig is deur die mens Jesus en wat, na Sy dood aan die kruis, ook verkondig is deur Sy dissipels. Jesus se Woorde, sowel as dié van die eerste apostels, was ongerep bewaar, selfs al het geringe afwykings ingesluip, wat egter nie die suiwer leer van Christus beduidend verander het nie. Kommentaar is egter bygevoeg, wat nie deur Jesus of die apostels uitgespreek is nie, wat op later tye aanleiding gegee het tot twyfel oor die egtheid van die inhoud van die Nuwe Testament. Geen akkurate bewyse kan ook nog getoon word vir die egtheid van die briewe wat bygevoeg is tot die Evangelie nie, tog stem dit effektief ooreen met die Goddelike Woord en behoort dus nie weggegooi te word nie, net soos alles anders in ooreenstemming is met die Goddelike leer van Liefde wat deur die mens Jesus op aarde geleer is en oorweeg en erken kan word as Woord van God. Dit beteken egter nie dat daar geen dwaling in hierdie toevoeging is nie, want so lank as wat menslike hande, wat nie aan 'n geestelik-ontwaakte mens behoort, aan’t werk is, het God se teenstander ook die mag om hierdie hande vir hom te laat werk, alhoewel nie op 'n ooglopende manier nie. En so het menslike hande die samestelling sowel as die vertalings uitgevoer, menslike hande die geskrewe sowel as die gedrukte werk vermag en selfs as dit in goeie wil gedoen is, was die Gees van God nietemin nie altyd aan’t werk en in staat om uit te sluit en reg te stel wat verkeerd was nie. Maar Hy het die Goddelike Woord beskermend toegevou, ten einde dit so suiwer as moontlik te bewaar en waar geen God-teenstrydige bedoelings bestaan het nie, het hierdie Woord inderdaad suiwer gebly in die gedrukte media en die Skrif. Nie eens die bogenoemde afwykings kon die suiwer betekenis van die Goddelike Woord verander nie en kon hulle die waarde daarvan nie verminder nie. Verder sal dit altyd moontlik wees vir 'n geestelik gewekte mens om wat goddelik is en wat van menslike kant bygevoeg is, te herken. Hy sal vra vir helderheid en dit ook ontvang, want enigiemand wat soek na waarheid, sal haar vind, iemand wat haar begeer, sal haar ontvang. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205