BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 273

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wederkoms van God in die woord - Groot geestelike nood 5928 Ek kom weer na die aarde om julle te help in 'n noodgeval, waarin julle die dood sal vind wanneer julle hom nie betyds herken en My hulp aanneem nie. Julle is swak en het 'n verduisterde gees. En Ek doen alles om krag aan julle te besorg en jul oë oop te maak, maar julle wend julle onverskillig af wanneer Ek nader aan julle kom. En julle het geen vermoede daarvan dat julle die Goddelike Liefde verwerp, waarsonder julle egter nie sal kan lewe nie. Hieronder is die lewe van die siel te verstaan, wat in nie al te lang tyd vry word van die liggaamlike omhulsel en nou, óf die lewe sal ingaan, óf die dood. Solank julle nog op aarde is, glo julle dat julle genoeg krag besit. En daarom vra julle My nie om krag nie. Op die oomblik van die dood verloor julle egter alle liggaamlike krag en die siel bly hulpeloos agter, wie julle gedurende die aardse bestaan nie die krag uit My laat toekom het nie. En dan kan sy nie lewe nie, maar sy is dood. Sy vergaan egter nie, omdat wat uit My is, nooit meer kan vergaan nie. Sy sal haarself in 'n toestand van die ergste nood bevind, sonder lig en krag. En tog sal sy van haar bestaan bewus wees. Die krag uit My, wat julle haar egter gedurende die lewe op aarde kon verskaf het, ontbreek by haar. Ek is op die hoogte van die buitengewoon treurige en kwellende toestand van so `n siel en ek sou haar daarvoor wil bewaar. En daarom kruis Ek op aarde steeds weer julle pad en probeer Ek om julle bereid te maak om die skenking van My Krag aan te neem. Ek is voortdurend besig om 'n lig in julle te ontsteek, sodat julle siende sal word, sodat die totale blindheid sal wyk. En daarom spreek Ek julle aan. Ek is weer onder die mense in die Woord. Ek spreek diegene aan wat van goeie wil is. Maar daar bly vir julle mense nie veel tyd meer oor nie. En as julle My nie aanneem nie, dan sal julle in 'n verskriklike toestand beland. Julle sal aan die gruwels van die einde ten prooi val. Julle sal die liggaamlike en die geestelike dood ondergaan, want in jul blindheid sien julle nie die enigste weg wat uit die ondergang weglei nie. In julle blindheid sien julle nie die lig wat hierdie weg verlig nie. Ek wil vooraf nog 'n verbond met julle sluit. Ek wil almal aanneem, ten spyte van sonde en skuld, wanneer julle jul hande na My omhoog sal steek, wanneer julle aan jul God sal dink, van Wie julle moet getuig teenoor Sy teenstander. En julle sal van My die krag ontvang om My te bely, as julle julleself maar in jul harte tot My sal wend. Ek sal elkeen aanneem wat hom by My wil aansluit. Maar julle mense sal ook te swak wees om die regte te wil, omdat julle Hom nie erken wat aan die kruis gesterf het om vir julle 'n versterkte wil te koop deur Sy bloed nie, Wie julle verlos het uit die kettings waarin My teenstander julle geslaan het. Daarom is julle mense ook nog blind van gees, omdat hy julle die lig, die insig ontneem het en omdat julle die Heer nie erken Wie hom oorwin het nie. Omdat julle Jesus Christus en Sy werk van verlossing nie wil erken nie, Wie julle waarlik verlos het van alle swakhede en gebonde is wanneer julle Hom maar net wil aanroep. Weer kom Ek julle te hulp en Ek bring vir julle `n lig. Neem dit aan en laat julle verlig, sodat julle sal weet watter lot julle tegemoetgaan en julle omkeer en die regte weg betree, waarop Ek langs julle sal gaan en julle veilig na die ewige vaderland sal lei. Luister na My wanneer Ek met julle spreek. En dink aan jul siel, dink aan die dood en laat die dag van die liggaamlike dood die dag van die opstanding van jul siel word. Glo in My, sodat Ek julle die ewige lewe kan skenk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205