BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ons Vader 5280 Kinders van My Liefde, Ek sal julle nooit laat gaan nie, selfs as 'n oneindige lang tyd verbygaan voordat julle bewus word van My. My Liefde bly egter onveranderd en sal nie rus totdat Sy julle vir My gewen het nie. Dit is waarom Ek na die aarde toe gekom het, dit is hoekom Ek toegelaat het dat Ek as mens aan die kruis vasgespyker word, dit is hoekom Ek keer op keer in die Woord na julle kom en probeer om julle te laat verstaan wat julle is en wat julle behoort te word. Alles het ter wille van julle tot stand gekom, al die werke van die skepping is 'n manier waarop Ek julle vir ewig wil wen en alles wat gebeur op die aarde en in die hele heelal, was van die begin af besluit ter wille van julle vroeëre saligheid. Vir dié van julle mense wat nog nie bewustelik My kinders is nie, is Ek slegs die veraf God, op voorwaarde natuurlik, dat julle enigsins in 'n God glo. Wanneer Ek egter eers vir julle die Vader geword het, sal die doel bereik wees, sodat Ek julle na My hart kan trek as My kinders. Dit neem egter dikwels 'n lang tyd voordat julle God as Vader herken. Daarom het Ek in die wêreld gekom as 'n baba om julle liefde vir My te laat ontvlam, aangesien julle My nie die liefde van 'n kind vir sy Vader wou gee nie, wou Ek soos 'n baba deur julle liefgehê word, ten einde eerstens liefde in julle aan te steek, die salige gevoel wat julle laat word soos Ek, as julle die graad van liefde deur middel van julle wil verhoog. As 'n baba het Ek naby aan julle gekom, Ek wou herken word en dus ook bemin word as 'n Goddelike Kind en as 'n baba wou Ek julle harte vir ewig wen. Die liefde wat julle vir die baba Jesus wys is reeds 'n stap in die rigting van realisering, dit is die graad van 'n kind se liefde vir My, want dit kan aangeblaas word tot die helderste glans as julle hierdie baba se lewe op aarde volg, wat geëindig het met die mees bittere lyding en dood aan die kruis. Hierdie liefde vir die baba Jesus sal vermeerder as julle weet van Sy taak, van die verlossingsdaad vir die hele mensdom, wat die rede was vir Sy koms na die aarde. Enigiemand wat in staat is om die baba in die krip lief te hê, is ook in staat om die regte liefde van 'n kind vir My te hê, want liefde staan nie stil nie, liefde is 'n vuur wat alles binne sy bereik verteer en neem dus reuse-afmetings aan. So ook liefde, nadat dit in 'n mens se hart gewek is, sal sy voortdurend probeer om meer voeding te kry en verhoogde liefde sal My inderdaad vind as die ewige Liefde, want liefde streef altyd na liefde, die kind sal sekerlik sy Vader herken en sy hart heeltemal aan Hom oorgee. My Liefde wag daarvoor en trek haar geheel en al na Haarself, want liefde het saamgesmelt, Sy het die kind met die Vader verenig en die Vader onbeskryflik gelukkig gemaak. Amen.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205