BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 501

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Arbeid in die wingerd gedurende die laaste tyd 6466 Die magte van die duisternis sal die oorhand verkry, omdat dit na die einde toe loop. Daarom moet julle julleself nie verwonder dat goddelike werksaamheid nie herken word nie en dat belemmering duidelik sigbaar is, ook by diegene wat wel glo, maar wat nie so ‘n diep geloof het dat hulle vry en openlik sal spreek en handel volgens My Wil nie. Die wêreld staan vir hulle op die voorgrond en die geestelike lewe lyk ongeloofwaardig, die kloof is te groot en kan slegs met moeite oorbrug word en daarom sal My arbeiders ook moeilik kontak tot stand kan bring, want die wêreld sal altyd meer aandag kry en die duister kragte sal steeds tussenbeide kom en eerder toegang vind in die harte van die mense. Daarom moet daar ook van ’n voortdurende stryd teen die duisternis gepraat word en moet Myne stryders wees, sodat hulle self nie oorwin word nie, sodat hulle nie swak word in die geloof nie, maar die verbintenis met My so innig tot stand bring, dat hulle die krag van My kan aftrek om onwankelbaar te glo. Die wil om vir My en My ryk te arbei, gee die geloof ook die nodige sterkte, want niemand sal My bystand hoef te verloor, wie hulle dienste vir My aanbied nie. En die arbeid vir My ryk sal Ek self vir hom toewys sodat hy in staat sal wees om dit te kan doen. Dus sal alles so op julle afkom dat julle dit vanself sal doen en spreek soos wat dit goed en doelmatig vir elke individuele mens is. ‘n Aktiwiteit van groot omvang om vir My te spreek sal slegs selde moontlik wees, omdat slegs enkele siele nog die weg na My vind, terwyl My teenstander heelwat groter invloed uitoefen op die wil van die mense en Ek hom eers sal kan inperk wanneer sy tyd aangebreek het. En daarom sal julle ook kan herken dat die einde naby is, want die teenstander woed, omdat hy weet dat hy nie meer baie tyd oor het nie en hy open alle poorte van die hel soos wat dit al ’n lang tyd gelede aangekondig was. Maar julle wat My wil dien, het ‘n buitengewone toevoer van genade deur My Woord. Julle sal dus nie sy werksaamheid hoef te vrees nie, maar dit sal vir julle ook begryplik wees waarom julle op weinig sukses sal kan staatmaak. Tog sal julle steeds met dieselfde liefde julle medemens, wat homself deur die wêreld gevange laat neem het, tegemoet moet tree, julle sal hulle moet beskou as siek siele en steeds bereid wees om aan hulle goeie medisyne, dit wil sê, My Woord te verskaf, as hulle hulself tot julle wend om hulp. Maar julle moet nie poog om hulle oor te haal, solank as wat julle hulle afkeer bemerk nie; want dan is hulle nog in die mag van My teenstander, wat alles doen om hulle van My af weg te hou en wat daarom ook openlik teen julle sal optree, sodat julle vyandig bejeën sal word. Maar julle sal so sag soos die duiwe en so wys soos die slange moet wees. Julle moet julle inhou waar julle hierdie afkeuring ondervind en wag totdat die mens julle self tegemoet kom. Die arbeid vir My en My Ryk vra wel moed om te stry, maar ook ‘n wyse optrede teen die kamp van My teenstander. En hierdie leiding neem Ek Self op My, sodat julle slegs dan moet optree, wanneer julle die drang in julle sal voel, want dit sal Ek julle dan Self in die hart plaas. Die tyd sal nog kom waarin julle openlik sal kan en moet opkom vir My en My Naam. Maar nou (1956) moet julle arbeid nog stil verrig word, indien die weerstand nog te groot is. Beveel dan hierdie siel waarmee julle worstel by My aan en hou julle slegs gereed om na vore te tree wanneer dit nodig is. Hou net altyd die verbintenis met My in stand en laat julleself nie deur die wêreld gevange neem nie, dan hoef julle ook nie te vrees om swak te word in tye van nood nie; dan sal julle My toegewyde knegte wees in die komende tyd, wanneer die beslissing van julle gevra word om My en My Naam voor die wêreld te bely. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205