BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 105

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Laat daar lig wees 5563 Laat daar Lig wees. Lig het in die wêreld gekom, want dit was donker op die aarde en die mense kon nie meer die pad uit hul geestelike duisternis vind nie. Toe het daar Lig van bo gekom om almal wat van goeie wil is te verlig. God het Sy Seun na die aarde gestuur sodat Hy ook aan hulle redding kon bring met die Lig. En dus Hy het in 'n wêreld van haat en liefdeloosheid ingekom en die mense het Hom nie as Lig en Verlosser herken nie. Maar Sy liefde vir die ellendige menslike ras was so groot, dat Hy hulle wou red uit die duisternis, dat Hy hulle wou vrystel van Satan se kettings wat die duisternis deur die sonde veroorsaak het en alle wesens saam met hom in die afgrond ingetrek het, waar daar geen lig of vryheid was nie. Die Seun van God het gekom as Verlosser vir die verslaafde menslike ras. Die baba Jesus is gebore. 'n Siel uit die koninkryk van Lig het 'n menslike vorm gekies vir Haarself en het as 'n onskuldige baba in die wêreld gekom ten einde Sy aardse lewe te begin, wat geëindig het met die grootste daad van liefde en deernis, om die sondige mensdom te verlos. Die teenspoed op aarde was groot; die pad na God was selfs versper vir die regverdige, want die sonde van die geeste se afvalligheid van God in die verlede, wat elke mens beswaar, het die terugkeer na God onmoontlik gemaak, aangesien God se geregtigheid 'n toepaslike versoening vir die sonde vereis het, wat geen persoon in staat was om te kon lewer in die aardse lewe nie. God se teenstander het geseëvier, want alle siele wat as mense op aarde gelewe het, het aan hom behoort. Hy het hulle saam met hom in die afgrond ingetrek en sou hulle nie meer loslaat nie en die regverdiges het God om hulp aangeroep. Hulle het gevra vir 'n Verlosser. Jesus Christus, die Seun van God, het die wêreld verlos uit sy mag, want Hy het die sondeskuld betaal met Sy dood aan die kruis. Hierdie daad van Verlossing moes egter uit vrye wil vervul word, die versoening moes vrywillig uitgevoer word, net soos die sonde teen God eens vrywillig gepleeg is en dus was ’n Ligwese nie in staat om verlossing aan die mense te bring nie, maar slegs 'n mens wat homself vrywilliglik geoffer het in liefde namens sy medemens, was in staat om hierdie versoening te bewerkstellig en daarom moes Hy op hierdie aarde as 'n mens gebore word en grootword met alle menslike eienskappe onder Sy aardse broers, omdat slegs die menslike wil deurslaggewend was vir hierdie daad van liefde, aangesien 'n Ligwese se liefde die mensdom lank gelede al sou verlos het, indien dit sou ooreenstem met die wet van die ewige orde. Dus het die Ligwese Sy Goddelikheid opsygesit, Hy het 'n menslike kind geword met alle menslike swakhede en eienskappe, waarteen hy dan bewustelik moes veg ten einde Sy Wil te versterk, sodat Hy Homself dan sonder dwang kon geoffer het as Verlosser van die menslike ras, ten einde versoening vir hul sondes te bereik. En al die engele in die hemel het hierdie baba begroet en hulleself voor Hom neergebuig. Die siel het woning gemaak in Sy liggaam en 'n helder Lig versprei. Die Lig het in die wêreld gekom. God het 'n Verlosser van Bo gestuur aan die mense, die Verlosser Jesus Christus het na die aarde gekom om die mensdom te verlos. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205