BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 82

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Armoede van Gees - Deemoed - Genade 5502 Wie homself in die Gees arm voel, trek My na hom toe, want hy is deemoedig en hulpbehoewend, hy voel swak en onwaardig en vra My om erbarming. Hy is deemoedig en vind daarom genade by My. Ek neig My na al die swakkes wanneer hulle My roep, want vir My is niks te klein en te gering nie en My erbarmende Liefde beskerm en versterk die swakke en hulpelose, Ek trek hom tot My omhoog om hom nimmermeer te laat los nie. Wie is egter arm van Gees, wie is so diep deemoedig dat hy genade sal vind in My oë? Dit is hy wat vanself insien dat hy op ‘n vêr afstand van My af staan, wat vir My sy knie buig in die gees, wat hom volledig en heelhartig aan My onderwerp om deur My in genade aangeneem te word, wat maar steeds probeer om My Liefde te wen en hyself tog onwaardig voel teenoor My Liefde. Die deemoed van ‘n mensekind trek My sterk aan, want in die deemoed teenoor My verberg hy ook die liefde tot My, ‘n liefde wat dit nie waag om ongeroep tot My te kom nie. En tog roep die siel My onbewus deur haar deemoed. Want daar gaan ‘n sagte skynsel van haar uit, wat My aantrek, omdat iets goddelik na My toe straal, omdat die geestelike armoede die teken is dat die siel My herken het en die herkenning ook die toekeer na My tot gevolg het. Wie self geestelik arm voel, het My Liefde vir ewig gewen en My genade sal onophoudelik oorvloei, want aan die deemoedige skenk Ek My genade. Ek ken die menslike hart presies, Ek laat My nie om die bos lei deur gebare nie, Ek is op hoogte van alles wat die siel dink en wil en niks bly voor My verborge wat onuitgespreek bly nie, maar tog die gedagtes besighou en vir My altyd duidelik sigbaar is nie. En daarom kan Ek genade uitdeel, maar ook genade terughou. Ek kan die kind wat voor My kniel ophef en Ek kan die een laat val wat hom met ‘n aanmatigende gees wel vir die wêreld as deemoedig voorstel, maar nooit van ware deemoed getuig nie. Daarom stroom daar aan menige mense genade sonder mate toe, terwyl ander arm voortgaan. Ek sou egter graag aan alle mense ‘n oorvloedige mate van genade wil skenk, Ek sou wil dat almal hul geestelike armoede insien, dat hulle almal die verwydering van My sou wou gevoel het en uit die diepste van hul hart die hande smekend na My uitsteek, omdat Ek hulle dan gelukkig sal kan maak met My genade. Want wie in besit is van My genade, is ook spoedig in besit van Myself, omdat Ek diegene nooit laat weggaan wat in die ware verhouding van kind tot My staan, wat as ‘n kind vraend na die Vader kom en Hom aanroep om hulp en krag. Wie hom groot en verhewe waan, sal na benede stort, wie meen om in die diepte te wees, omdat hy homself sien as swak en sondig, sal opgehef word deur My Liefde en vir ewig Myne wees, hy sal uit My hand ‘n ruime mate van genade kan ontvang en daarom verseker ten hoogte gaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205