BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 290

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Liefde – “Hy wat in die liefde bly, bly in My” 5963 In eenheid met My sal julle gemoedsrus vind. Julle verlange sal bevredig word, sodra julle weet dat julle een met My is, wanneer julle verenig het met My deur die liefde, of ’n opregte gebed in gees en in Waarheid na My gestuur het. Gebed is die wil om een te word met My. Liefdesdade is die vervulling daarvan, want “Hy wat in die liefde bly, bly in My en Ek in hom.” Liefde is die belangrikste en alles wat beskryf word as die volwassewording van die siel, die terugkeer na die Vader se huis en die ewige saligheid, hang af van liefdesdade. En as julle steeds net hierdie Woorde in gedagte hou “Hy wat in die liefde bly, bly in My en Ek in hom.” As julle steeds net onthou dat Ek Liefde self is, dan sal julle die vervulling van My gebooie van liefde beskou as die belangrikste ding en dan sal julle poog om 'n lewe van liefde te lewe, om daardeur vir ewig met My verenig te word. Liefde is alles, Sy is die verlossende Krag, Sy is Lig, Sy is die Goddelike Beginsel, die sentrum van die Ewige Orde. As 'n mens sonder liefde bestaan, het hy hierdie orde heeltemal verlaat en sy gedagtes en werke sal heeltemal ingaan teen God, want hy is geestelik blind, dus onkundig en hy is ongered in die hande van die teenstander, wat hom van alle geluk wil uitsluit. Ek is die Liefde self, harteloosheid is My teenstander en enigiemand wat dus begeer om met My te verenig, wat My wil verwerf, moet 'n lewe van liefde leef, want dan moet Ek ook saam met hom wees, want die Liefde is en was My fundamentele substansie sedert ewigheid. Ek skenk beslis onbeperkte seëninge, Ek gee julle beslis wat julle nie verdien nie en nie self na streef nie, maar al My gawes van genade moet net een ding bereik, naamlik dat julle julself tot liefde sal vorm. Selfs al wil Ek graag alles aan julle skenk, sou julle nogtans dood bly sonder liefde, want sonder liefde sal julle geoordeelde wesens bly. Julle sal net altyd My skepsels bly, maar nooit in staat wees om My kinders te word nie. Slegs liefde kan My lewende skeppings se vergoddeliking tot stand bring, slegs liefde kan Ons verenig, anders sal julle maar net altyd 'n miserabele bestaan voer as geïsoleerde wesens buite My. Dit is die rede waarom die eerste en belangrikste gebod is om God bo alles en jou naaste soos jouself lief te hê. En julle geestelike toestand op aarde, sowel as eendag in die ewigheid, hang af van julle vervulling van hierdie gebod. Dit is waarom Ek My dissipels opdrag gegee het om die wêreld in te gaan en My Goddelike leer van die liefde te verkondig aan die mensdom. Dit is hoekom Ek Self, as voorbeeld vir die mense op aarde, 'n lewe van liefde geleef het en My leer van liefde verseël het met My dood aan die kruis, wat Ek gely het namens My medemens, as gevolg van My groter as groot liefde. Want Ek het hulle oneindige ellende herken en wou hulle help. En solank as wat julle mense hierdie gebooie van My ignoreer, solank sal julle nie in staat wees om saligheid te bereik nie, maak nie saak hoe diep julle julleself in die stof voor My verneder en pleit vir My genade nie. My Liefde vir julle kan nie meer oorskry word nie en Ek wil julle almal wen vir My, maar My geluk bestaan slegs uit julle wederkerige liefde en julle moet haar vrywillig aan My gee. En julle beroep op genade moet gebaseer wees op jul begeerte vir My, omdat julle My liefhet en omdat julle besef hoe vêr julle nog van My af weg is. Julle moet probeer om My te bereik, julle moet eenheid met My wil bereik en daarom moet julle 'n lewe van liefde leef, of eenheid sal nooit moontlik wees om te bereik nie. Oordink die feit dat met elke liefdesdaad julle die Ewige Liefde Self na julle toe trek, maar Sy kan julle harte nie betree wanneer julle God se fundamentele aard nog heeltemal weerspreek nie. Julle kan slegs met My verenig deur die Liefde en dit is wat julle in gedagte moet hou en probeer om die gebod van liefde as die heel belangrikste te vervul. Julle behoort te weet dat geen mens geluksalig kan wees sonder liefde nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205