BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 147

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike wedergeboorte 5650 Julle mense moet streef na geestelike wedergeboorte, want die ewige lewe is net vir jou verseker wanneer jy wedergebore word. Jou natuurlike geboorte is bloot 'n proses wat nodig is om vir die siel ‘n pad te fasiliteer na die wedergeboorte. Jou siel moet weer gebore word, sy moet uit die toestand van leweloosheid in 'n toestand van lewe inbeweeg, sy moet uit haar omhulsel kom en nuut gebore word, sy moet dus 'n tot dusvêr onbekende gebied betree, sy moet uit haar ou bedekking ontsnap om in staat te wees om te floreer in vryheid en lig. Jou natuurlike geboorte is 'n geskenk van God, Wie die siel die geleentheid bied om 'n nuwe lewe vir haarself te skep. Sy moet egter self strewe na wedergeboorte, sy moet bewustelik 'n nuwe lewe betree, sy moet bewustelik na God strewe en werk aan die verbetering van haarself met die doel om haarself vry te stel van haar bedekking wat effektief 'n graf was vir die siel waaruit sy moes kom om die toestand van dood te ruil vir dié van lewe. Hierdie wedergeboorte is nie 'n gawe van God nie, inteendeel, die siel moet self daarna streef, maar dit is die mens se doel op aarde wat hy moet bereik as hy geseënd wil wees. En hy sal dit bereik as hy, deur 'n lewe van liefde, die kettings sal breek wat nog steeds sy siel beperk, as hy, deur die liefde, hierdie goddelike vonk van die lewe in homself wek, as die voorheen dooie siel, wat swak en sonder kennis is, geïnspireer word deur hierdie vonk van lewe tot ‘n aktiwiteit wat God behaag, as, by wyse van spreke, sy haarself toelaat om van binne genoodsaak te word tot God behaaglike dade van liefde en sy daardeur die krag ontvang om die kettings te breek en op te staan in 'n Koninkryk waar sy tuis voel en in noodsaak behoort. Dan sal sy wedergebore word, sy sal inderdaad nog op aarde lewe, maar haar aardse lewe sal vergesel word van 'n geestelike lewe, haar gedagtes en bedoelings sal geestelik neig deurdat sy haar taak in die lewe herken het, sy sal daarna strewe om daaraan te voldoen en bewustelik in en met God lewe. Maar sy het hierdie geestelike ontwaking uit eie wil bereik, beslis deur God se genade ondersteun, wat nogtans tot almal se beskikking is, hoewel dit as gevolg van 'n gebrek aan wil nie deur almal gebruik word nie. Julle mense moet jul geestelike wedergeboorte die doel van jul lewe op aarde maak, want julle sal slegs lewe wanneer julle wedergebore is, wanneer jul siel opgestaan het uit die graf van die dood, wanneer sy van die geestelike duisternis ontsnap het en die lig van die dag betree het. En elke gedagte wat jy bewustelik opwaarts stuur, elke daad wat jy in liefde uitgevoer het, verseker jou van hierdie geestelike wedergeboorte, dit moet slegs jou voorneme wees om jou siel van 'n vol lewe te voorsien, moenie haar gevange hou as sy die gevangenskap van die graf wil ontsnap nie, jy moet heeltemal bewustelik streef na geestelike wedergeboorte deur alles wat nog jou siel belas, te oorkom, jy moet haar volkome vryheid gee. Die siel sal 'n nuwe lewe ontvang, sy sal hierdie nuwe lewe vol van lig en krag betree, 'n oneindige lang toestand van beperking sal omskep word, sy sal wedergebore word in Gees en Waarheid, om nooit weer hierdie lewe te verloor nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205