BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 170

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Julle het tog 'n VADER. 5699 Daar is niks wat vir julle onmoontlik sou wees, wanneer julle julleself met My verbind nie, wanneer julle My vra om krag, wanneer julle My dus deur julle laat werk. Julle het nog nie die regte geloof nie en solank julle twyfel, verhinder julle My om volgens julle wil in aksie te kom. Maar julle moet probeer om hierdie geloof te verkry. Verander julle na die toestand waar julle as 'n kind vertrouend met My praat, dat julle werklik sal voel soos kinders wat na die Vader kom in elke benarde toestand, sy dit van geestelike - of aardse aard. Sou julle hierdie verhouding met My tot stand kan bring, sal daar in julle ook geen twyfel meer wees dat Ek julle sal verhoor nie. Want as julle My as Vader aanspreek, sal julle ook oortuig wees van My Liefde wat Haarself na My kinders keer en hul hulp verleen in alle nood. Julle het tog 'n Vader, julle het nie wese geword nie, julle het Iemand wat op hoogte is van julle nood en sorge, wat maar net aangeroep wil word, omdat Hy na die liefde van die kind verlang en haar wil beantwoord. Hoe ryk kan julle genoem word. Julle het 'n Vader in die hemel Wie sterker is as alle magte van die wêreld, Wie dus ook alles van julle kan afweer wat van die kant van die wêreld op julle sal afkom. En omdat julle so ‘n Vader vol Mag en Liefde het, sal niks ook vir julle onmoontlik wees nie, omdat Ek julle steeds met My Krag sal bystaan, omdat julle maar net hoef vas te glo, om My daartoe te bring om blyke van My Mag te uiter. Solank as wat julle vêr van My is, is julle ook onmagtig, maar wanneer julle 'n innige band met My tot stand gebring het, moet My Krag ook op julle oorgaan en dan sal julle alles tot stand bring en kan julle alles doen en bestaan daar vir julle geen beperkings nie, want alle grense val weg waar My Krag gebruik word. Vertrou net in volle geloof op die Liefde van jul hemelse Vader en alle sorge sal van julle af wegval, julle sal altyd op die regte moment opgehef word, omdat julle self die tyd bepaal deur die krag van julle geloof. EK wil julle arbeid seën en jul gedagtes stuur en gee dat julle sal optree volgens My Wil. Laat daarom die arbeid vir My en My ryk belangriker wees as jul aardse dinge, wat EK dan ook wil seën en julle geestelike ondersteuning stuur, waar aardse krag nie toereikend blyk te wees nie. En wanneer Ek julle seën, sal alles slaag, wanneer Ek julle seën, sal julle nie deur die bose magte aangeval kan word nie, want My Seën rig 'n beskermende muur op, waaragter julle kan geborge voel, 'n beskermende muur waarteen al die vyandige hul te pletter sal loop, omdat My geseënde Hand oor julle uitgestrek is, solank as wat julle vir My en My ryk werk. EK wil vir julle almal 'n goeie Huisvader wees, wanneer julle as My knegte in My wingerd werk, wanneer julle My dien en poog om My Ryk op aarde uit te brei. En dit sal julle aan niks ontbreek nie, Ek wil julle met krag toerus en julle sal dan jul verlossingsarbeid, waarvoor EK julle in diens geneem het in die laaste tyd voor die einde, binne My Wil uitvoer. AMEN

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205