BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 314

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Eindopenbaring van God 6023 Julle gaan met sekerheid die einde tegemoet en daarom openbaar Ek My aan julle om julle nie in onwetendheid te laat oor wat die einde vir julle inhou nie. Ek openbaar My aan julle sodat julle die aardse lewe in die regte sin kan lewe, sodat julle die einde nie hoef te vrees nie. Julle mense glo egter nie aan ‘n einde van hierdie aarde nie en daarom verwerp julle alle vermaninge en waarskuwings wat julle deur My openbaringe gegee word. En julle bespot en lag hulle uit wie julle die naderende einde aankondig, julle meen dat julle wys is en voel julle verhewe bo die kennis wat deur My op ongewone wyse aan ‘n mens gegee was. Julle is geestelik blind en kan self niks sien nie, maar julle glo hulle nie wat siende is en wie julle wel kan sê in welke uur julle leef nie. Dit is net soos in die tyd van Noag, waarin Ek die mense ook die naderende onheil aangekondig het en ook geen geloof gevind het nie. Toe word ook die verkondigers van die oordeel bespot en gehoon, totdat die dag aangebreek het waar die spotters onder die oordeel beland het. En nou sal dit ook weer so wees. Weer word die oordeel al lank voor die tyd aangekondig en dit sal ook steeds vêrder verkondig word. Maar die laaste dag sal skielik en onverwags kom vir hierdie aarde en al haar ongelowige bewoners, want My Woord is Waarheid en sal vervul word wanneer die tyd aangebreek het. Maar wie glo dat julle mense julleself te midde van hierdie tyd bevind en dat julle nog net ‘n kort tydjie het tot die einde? Wie glo dat julle voor ‘n omwenteling staan, voor iets wat geen mens op hierdie aarde ooit beleef het nie? Wie laat homself nog beïnvloed deur Goddelike openbaringe en voorspellings wat die naderende einde betref? Wie van julle mense verwag die einde bewustelik en berei homself voor daarop? Daar is slegs weiniges wat glo wat deur profete en sieners verkondig word en hierdie weiniges ontvang slegs spot en hoon wanneer hulle hul geloof daarin bely en probeer om op hul medemens in te werk. Slegs weiniges luister na My stem en lewe so dat die einde hulle nie verskrik nie, maar baie eerder vreugde by hulle losmaak met die oog op die salige tyd wat op die einde van hierdie aarde sal volg. Ek wil egter hul getal vermeerder en sou graag wou gehad het dat nog baie mense tot insig sal kom voor die tyd vervul is. Ek wil My ook nog openbaar aan hulle wie totaal sonder kennis is, want hul wil trotseer My nog en Ek oefen nie dwang uit nie. Daarom stel Ek My tevrede met hulle wat My Woorde glo en daarvoor instaan, want aan hierdie mense gee Ek die outoriteit om in My plek te spreek. En ofskoon hulle weinig sukses sal hê, sal die wêreld tog kennis neem van die aankondiging oor die nabye einde. Dit sal dus nie aan verkondiging ontbreek nie, want oral in die wêreld sal van die einde gepraat word. Op weiniges sal dit egter so ‘n indruk maak dat hulle dit sal glo en hulleself daarop voorberei. En Ek sal diegene ondersteun wat dit vir hulle as opdrag gestel het om ophelderend besig te wees. Ek sal dus elke poging seën wat ten doel het om dit te versprei wat in die vorm van openbaringe aan julle mense gebring word. En op hierdie manier sal die boodskap van die nabye einde oral bekend word, want spoediger as wat julle dink, sal My voorspellings waar word. En die mense sal dae vol verskrikking belewe en daardeur gewys word op die Waarheid van My Woord. Maar hulle sal ook dan nog tyd hê om hulle voor te berei op die einde, wat onherroeplik op hierdie dae van verskrikking sal volg. En of die mense julle, wie My openbaringe versprei, glo of nie, julle moet jul nie aan hulle steur nie. Laat nie na om te verkondig wat sal gebeur nie. Waarsku en vermaan julle medemens, bring aan hulle My openbaringe en verkondig die nabye oordeel wat elke mens sal aanraak, ook al wil hulle julle woorde nie glo nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205