BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 266

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Stry of Dien 5913 Moenie vergeet dat julle moet stry oftewel dienend wees nie. Maar die stryd mag nie teen julle medemens wees, teen hulle wat swak en weerloos is nie, - die een moet ook nie die ander aanval met die doel om hom te oorwin terwille van aardse sukses nie. Die stryd moet teen julleself wees, teen foute en slegte gewoontes, ondeugde en begeertes. Hierdie stryd is nie maklik nie en sal al julle krag verg, maar as julle seëvierend sal wees in hierdie stryd, sal julle ’n heerlike wins beskore wees. Julle kan egter ook ‘n ander weg kies om hierdie wins te verkry, die weg van die dienende naasteliefde. Sodra julle diensbaar raak, oorwin julle eweneens ook julleself, omdat julle vrywilliglik van aard verander. Julle verwerf die krag wat julle nodig sal hê om alle swakhede en slegte gewoontes af te lê, deur julle dade van liefde en ontvang ’n ruim mate van genade, wanneer julle met liefde dien. In daardie geval sal julle eerstens arrogansie oorkom het, julle sal nederig geword het en gevolglik ’n onbeperkte aantal seëninge kan ontvang. Julle sal nie meer nodig hê om ’n stryd teen julleself te voer wanneer julle dienend in die liefde is nie. Om dienend te wees in die liefde, is maar net ‘n ander vorm van stry teen jouself, maar met dieselfde resultaat, om te seëvier oor alles wat onedel is, oor alle begeertes, oor liefdeloosheid. Deur stryd of diensbaarheid word die verandering van die wese in die mens voltrek, maar diensbaarheid is baie makliker as stryd en enigeen wat ’n hulpvaardige broer vir sy medemens sal wees, sal baie minder teenkanting ondervind as iemand wie se doel selfoorwinning is, want sy medemense sal hom nie die geduld en liefde betoon wat eersgenoemde deur sy houding teenoor die medemense verwerf nie. Daarom die gesegde:- Stry of dien - omdat ’n hulpvaardige persoon moeilike innerlike gevegte gespaar sal bly, wat die ander een dikwels sal moet deurstaan. ‘n Stryd met die wapens van liefde het altyd kans om te slaag en iemand wat in nederigheid help, is die sterker een, want hy sal sy doel gouer bereik, omdat hy altyd genade en krag in oormaat sal ontvang, wat iemand wat stry inderwaarheid ook voor sal moet bid, anders sal hy die stryd teen homself verloor. Dit sal ook deur God aan hom oorgedra word na sy gebed, sodat hy die verandering van karakter kan bereik, maar dit sal egter slegs voltooi wees wanneer hy ook in liefde hulp verleen, wanneer sy eieliefde, na ’n taaie stryd, ’n onbaatsugtige naasteliefde geword het en dan sal hy ook krag en genade ontvang deur werksaamheid in liefde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205