BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 259

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelik blinde - Ligstrale 5887 Vir die geestelik blinde bly alles verborge, alle insig ontbreek hom, hy is nie in staat om ‘n blik te werp in die geesteryk nie, want hy hou sy oë toe en geen ligstraal kan by hom binnedring nie. Hy bevind homself in voortdurende duisternis en al mag hy hom hoe opgewek in die aardse wêreld gedra, al mag hy ook met aardse sukses spog, dit verander niks aan die blinde toestand waarin sy siel haarself bevind nie, naamlik in ‘n toestand sonder enige lig en daarom ook sonder enige krag om die duisternis te verlaat. Die geestelik blinde hou egter self sy oë gesluit vir die lig. Hy kan daarom nie bekla word as ‘n slagoffer van sy lot nie, as ‘n deur God gebrekkig bedagte wese van wie alle insig en alle ligstrale weerhou word nie. Ook hy word deur die Goddelike liefdeslig bestraal en sou hom maar hoef oop te stel. Hy hoef homself maar net sonder weerstand aan hierdie straling van lig bloot te gestel het, dan sou hy ook sy oë geopen het om te sien vanwaar hy die weldaad van die straal van Lig ontvang. Dit wil sê: Ook aan hom word die Goddelike uitstraling, die Woord van God, gestuur en as hy maar daarna sou luister, sou dit ook ‘n weldadige uitwerking op hom gehad het en die verlange sou in hom ontwaak het om meer te hoor, sy geestelike oog sou geopen word en die lig sou na binne skyn en alles verlig wat tot nou toe duister in hom was. Maar die geestelike blinde het nog weerstand teen God. En daarom is dit sy eie skuld dat hy nie by magte is om te sien dat hy steeds in die nag leef nie, dat die lig van die oggend hom nie gelukkig kan maak nie. Die geestelike blinde het ‘n sterk wil, wat teen alles gerig is wat lig behels. En hy gee hierdie wil maar selde op. Want meestal voel hierdie blinde van gees hom buitengewoon goed op die aardse wêreld en is dit met al sy plesiere toegedaan, dus is sy wil volledig en heeltemal na die teenstander van God gewend en hy hou hom gevange, hy spieël hom soveel lig voor, dat hy sy geestelike blindheid nie kan voel nie en slegs hierdie verblindende ligte najaag en nie insien aan welke skyn en welke sinsbedrog hy ten prooi geval het nie. Maar sy geestelike duisternis hinder hom ook om bewus te word van dit wat hy as valse lig deur die teenstander van God aangebied word. En dit versterk ook sy weerstand teen elke straling van lig wat hom van Bo aanraak. Hy kan siende word, hy kan baie goddelike Lig ontvang, sodra hy homself maar net oopstel, sodra hy bereid is om sy weerstand op te gee, sodra hy begeer om siende te word, wat ook altyd moontlik is, solank hy op aarde lewe, want ook die geestelike blinde kan van die wêreld met sy vreugde genoeg kry wanneer hy ryklik daarvan geniet het. Ook hy kan die waardeloosheid en onbestendigheid van aardse goedere insien en nie meer daarmee tevrede wees nie. Ook in hom kan die verlange ontwaak na die kennis van wat verborge is en dan is dit altyd nog moontlik dat sy oë geopen sal word, dat hy hom daarheen sal wend waar hy glo hy die ligstraal ontdek het en dan kan hy ook tot die insig kom welke dwaalligte hy tot nou toe nagejaag het en dan is dit nog steeds nie te laat om hom tot die Een te wend Wie hy herken het as die Ewige Lig en Hom om Sy genade te vra nie, sodat Hy ook sy oë mag open en aan hom die lig mag skenk wat vir hom voortaan die weg sal verlig. En sy versoek sal verhoring vind. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205