BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 169

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Oerwet: liefde 5693 Die oerwet is die liefde. Die Oerkrag is liefde en al die stoflike is in sy oersubstansie liefde. Dus moet die hoogste Wese, die ewige Godheid, ook Liefde wees, sowel as al die wesenlike wat uit Haar voortgekom het. Die liefde is 'n krag en dus altyd effektief solank Sy met die Oerbron van alle krag in verbinding bly. Want God, as die Oerbron van krag, straal Haar volgens Sy ewige ordening uit, om volgens Sy wet in Liefde werksaam te wees. Daarom sal al die wesenlike wat deur Hom in die lewe geroep is, onbeperkte liefdeskrag kan benut, omdat Sy as teken van Goddelike oorsprong in Hom rus, maar egter net so lank as wat die wese binne die wet van die ewige ordening beweeg, solank sy volgens die Goddelike Wil die liefdeskrag wil gebruik. Want die Wil van God is in Sy Liefde gegrondves. Die Wil van God is steeds in ooreenstemming met die ewige ordening en is eweneens ‘n oerwet. Indien die wese uit die Goddelike ordening tree, dan tree hy ook buite die liefdestroom van God. Hy verspeel dus sy krag, omdat sy nie werksaam is buite die wet nie, omdat die Liefde nie uit die ordening kan tree nie, aangesien Sy die Oerkrag van God is. Daarom sal dit ook begryplik wees dat daar slegs van die Krag van God gepraat kan word wanneer dade van liefde herkenbaar is en wanneer niks ongoddelik homself van Krag uit God kan bedien nie, omdat God se Krag Liefde is, maar die Liefde nie buite God kan wees nie. Hieruit volg dit dus dat waar die Liefdeskrag Haarself wil uiter, die ewige ordening onvoorwaardelik in ag geneem moet word. Dat die wese dus eers weer as goddelike wese bestempel kan word, wanneer sy in God se ewige ordening leef, omdat sy dan weer deur die Goddelike Liefdeskrag deurstraal word en dus ook self vol krag en lig sal wees, omdat die Liefdeskrag ook weer haar volle uitwerking sal hê. Dan sal die wese in gelyke wil met God kan skep en vorm, omdat die Liefdeskrag voortdurend tot dade aandring, omdat die Goddelike krag nooit rus nie, maar voortdurend lewe wek. Die toestand buite die Goddelike ordening is 'n toestand van dood, van kragteloosheid, van verstarring. Maar lewe is slegs in die Goddelike Ordening denkbaar en die Goddelike Ordening is Liefde. Die wesenlike wat hulle buite die Goddelike Ordening ophou, sou volledig moet vergaan wanneer daar geen krag, Wie in Haar oersubstansie Liefde is, sou wees wat van God uitgaan nie. En hierdie Krag is onverganklik, oftewel, wat van God uitgaan, kan nooit vergaan nie. Maar dit kan al die positiewe in homself in negatiewe verander en dit wil dus sê: 'n toestand teenoorgesteld aan een vol van Goddelike lig en krag. Duisternis en magteloosheid dus, 'n nie-goddelike en daarom ongelukkige lot. Maar God, as die Ewige Liefde, keer Haarself nie weg van hierdie wesens wat van God losgeraak het nie. Hy probeer om hulle terug te lei na Sy wetlike ordening. Hy deurstraal die afgekoelde en verharde wesenlike met Sy Liefdeskrag en as hy homself oopstel, dus sonder weerstand homself aan die werking van die Liefdestraling oorgee, draai sy stadig terug na die Goddelike ordening. Sy bring die liefde in haarself weer tot ontplooiing en benut die liefdeskrag wat haar nou weer toestroom, deur in liefde werksaam te wees. Sy word self vol van krag en lig en keer terug na die Oerbron van Liefde. Sy sluit haarself weer aaneen met God, van Wie sy eens weggegaan het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205