BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 405

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Straf vir die sonde? - Lot deur eie skuld 6242 Niemand kan homself van die straf vir sy sonde onttrek nie, omdat die mens vir homself, deur sy sonde, ‘n toestand skep wat vir hom pynlik is. Ek straf hom nie vir sy sonde nie, maar volgens die wet van ewige ordening het elke daad, elke verkeerde denke en handeling sy uitwerking. En hierdie uitwerking besorg die mense aan hulself, hulle ondervind dit egter as ‘n kwelling, as ‘n straf wat tog slegs voortkom uit die wet van die ewige ordening. En daarom is die nood en ellende so onvoorstelbaar wat die mense oorkom wat ‘n sondige lewe lei, wie My belaster en bespot, wie glo hulle kan die Goddelike en reine deur die slyk trek sonder om daarvoor te moet boet. Hulle stapel sonde op sonde en sal ontsteld wees op welke wyse hul misdrywe op hulself sal terugslaan. Dog kan hulle hulleself nie aan hul geregtelike vonnis onttrek nie, want Ek kan hulle nie anders gee as wat hulself gewil het nie. Ek kan hulle slegs die loon gee wat ooreenkom met hul lewens en dade en hulle sal daarom baie pyn moet verdra. Hulle kan hulself egter gelukkig noem as hulle nog op aarde tot boetedoening van hul sondeskuld geroep word, as hulle nog op aarde moet ly voordat hulle van die aarde weggeneem word. Want op aarde kan hulle nog tot insig kom, op aarde kan hulle hul sonde nog insien en bekeer van die weg wat hulle tot dusvêr gegaan het. In die hiernamaals kan die insig van hul skuld egter eers na ‘n eindelose lange tyd verwag word, want ‘n sondige mens gaan met ‘n geheel verduisterde Gees die ryk hierna in. Dit duur lank voordat hy sy gedagtes kan losmaak en berou sal hê oor sy aardse lewe, want hy is sonder lig en krag, maar ondergaan alle kwellinge en tog het hy dit vir homself berei. Wie My as ‘n straffende God voorstel, sien nie My wet van die ewige ordening nie, anders sou hy nooit so gepraat het nie. Want My Liefde probeer alle mense vir die lot te bewaar wat hulle vir hulself berei het en wat nooit gelukkig genoem kan word nie. En Ek doen waarlik alles om dit vir die mense maklik te maak, maar as hulle self nie wil nie, as hulle hulself nie deur My laat lei nie en uit eie wil verkeerd handel, moet hulle ook die gevolge daarvan op hulself neem. Hulle kan egter nooit sê dat Ek hulle lot berei het wat hulle vir hulself geskep het nie. Want Ek ken die vreeslike kwellinge en probeer alles om hierdie kwellinge van die wese af te wend. Maar Ek ontneem julle nie van julle vrye wil nie en wie sondig, moet ook die gevolge van die sonde dra, omdat dit die gevolg is van My wet van ewige ordening. Die mense kan wel liefdeloos handel en hul medemens pyn besorg, Ek is egter die Liefde Self en Ek is voortdurend daarop bedag om vir julle salighede te berei. Waar die wil van die mense dit egter nie toelaat nie, daar kan ook nooit enige saligheid wees nie. Want ‘n verlange, teenstrydig met die Goddelike, veroorsaak ook ‘n lot wat teenstrydig is met die Goddelike, ‘n lot van uiterste ellende en duisternis, ‘n lot van die bitterste gevangeskap, ‘n toestand van onvryheid en kragteloosheid wat altyd die gevolg, naamlik die uitwerking van die sonde is. En daarom het die wese wat teen My ordening van ewigheid ingegaan het op aarde, die straf vir homself veroorsaak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205