BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 365

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die aanbied van die hemelse brood aan siele aan die anderkant 6136 Versprei My geskenke oorvloediglik wat julle deur My Liefde ontvang het. Ek gee oorvloedig aan almal wat bereid is om te ontvang, egter slegs sodat hy dit weer sal uitgee aan die behoeftiges wat nie in hul teëspoed na My Self wil kom nie, maar wat Ek deur julle wil help. Daar is 'n groot honger vir geestelike voeding, alhoewel julle min mense op aarde sal vind wat daarna verlang; nietemin sal nie die geringste stukkie verlore gaan wanneer julle die Brood van die hemel uitdeel nie, want behoeftige siele aan die anderkant sal dit met 'n geweldige eetlus ontvang en hulle sal julle aanmoedig om julle liefdevolle aktiwiteit van leniging van die geestelike nood gretiglik uit te voer, want aangesien julle baie ontvang, kan julle ook baie gee. As julle geweet het hoe naby die geestelike ryk en die bewoners daarvan verbind is met die aarde en julle mense, as julle geweet het hoeveel siele julle omring, sou julle ook aandag gegee het aan elke gedagte, woord en daad, vanuit die oogpunt dat julle voortdurend deur hulle waargeneem word en dat julle ook ‘n sekere verantwoordelikheid teenoor hierdie siele het, naamlik om ‘n goeie voorbeeld vir hulle te wees en dit sodoende vir hulle makliker te maak om te vorder, wanneer hulle hulself steeds in die laer sfere bevind. En dit geld veral vir julle gesprekke wat, as dit geestelike onderwerpe betref, uiters voordelig vir hierdie siele kan wees. Wanneer die inhoud van My Woord dus die onderwerp van julle gesprek is, sal julle baie honger siele aantrek, wat dan 'n pragtige Brood vanuit die hemel aangebied sal word, want julle sal hulle voorsien van die voedsame voedsel waaraan hulle ‘n dringende behoefte het in hul steeds ellendige toestand. Geen woord gaan by die siele in die hiernamaals verby sonder dat hulle daarop ag slaan nie en dit raak hierdie siele baie dieper, want hulle deel alles wat hulle ontvang, want die krag van My Woord het hierdie uitwerking en dus lok My Woord eindelose aandag uit en beïnvloed ontelbare siele gunstig. Maar die nood in die geestelike ryk is beslis ook eindeloos, want elke dag kom siele in 'n treurige toestand daar aan, omdat hulle nog veels te geheg is aan die materiële wêreld, want hulle het nie geestelike voorraad op aarde verkry nie en kom dus deur armoede geteister aan die anderkant aan en hulle is van hulp afhanklik indien hulle nie verder wil afdaal nie. Julle mense kan hierdie siele help deur My Woord aan hulle oor te dra, wat al is wat hulle kan beskerm teen die val in die afgrond in. Hulle kyk vir hulp waar daar ’n lig skyn en voel ook die krag wat na hulle vloei vanuit My Woord, want hierdie siele kan nie op enige ander wyse gered word as om My Evangelie van liefde te aanvaar nie, wat julle vir hulle, waar en wanneer dit ookal vir julle moontlik is, moet aanbied. Ek deel oorvloedig uit, sodat julle kan gee aan diegene wat in nood verkeer, sodat julle lewensmiddele kan gee aan die wat honger is, aan wie jul liefde wil voorsien. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205