BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 242

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die Krag van geloof - Siektegenesing - Wonders 5843 Met ongekende krag sal julle kan werk as julle My in diepe geloof aanroep om julle te help, maar die liefde moet die aanleiding hiervan wees om My Krag te vra. Julle geloof moet so sterk wees dat julle nie ‘n sekonde sal twyfel wanneer die gedagte in julle opkom om ‘n noodlydende te hulp te kom nie. Julle moet dan in My Naam werk en julle sal deur My Gees daartoe aangespoor word. Glo dus nie dat julle deur julle werk vir julle iets aanmatig wat nie volgens My wil is nie, maar, waar julle julself daartoe gedring voel, voer dit ook uit sonder om te twyfel, want julle sal dan slaag. Ek het julle tog My Krag beloof indien julle ‘n sterk geloof besit! En Ek wil hê dat daar gedurende die laaste tyd voor die einde julle medemense oortuig kan word van die krag van geloof, dus sal Ek julle ook nie beskaamd laat staan indien julle My en tegelykertyd ook julle medemens wil dien nie. Ek sal egter nooit My seën gee aan dade van selfsug, vernietiging of liefdeloosheid nie. Begryp dat liefde dus die dryfveer moet wees, dit moet julle daartoe aanspoor om My Krag te vra, maar nooit haat of vergeldingsdrang nie, - slegs die liefde sal My Gees aanleiding gee om werksaam te wees. Slegs deur liefde verbind julle julself met My, sodat julle nou ook My Krag deelagtig word. En hierdie liefde laat ook julle geloof so lewendig word dat julle voortaan aan die sukses sal glo van dit wat julle wil volbring. So is ook vele siekte genesings wat in My Naam bewerkstellig word, te verklaar. Want wanneer Ek om hulp aangeroep word, dan word daar ‘n beroep gedoen op My belofte, “Vra en vir julle sal gegee word, klop en vir julle sal oopgemaak word”. Wie nou die Heelmeester in volle geloof aan die Waarheid van My Woord in sy hart opneem, hy sal gesond word, want hy het hom geheel aan My toevertrou en Ek is dan waarlik met My Krag by hom. Hy kan dan genees, omdat hy hom onbeperk van My Krag kan bedien. Diep gelowige mense kan daarom op aarde werk tot seën van hul medemens. En hulle mag dit doen sodra hulle ‘n lewendige getuienis van My Naam daaraan verbind. Sodra My Naam daardeur verheerlik word, sodat dit geskied om die mense wat na My op pad is, te help om sonder twyfel vas te glo, maar nie om ongelowige mense tot geloof te dwing nie. ‘n Totale ongeloof is ‘n hindernis vir die werk van My Gees. Daarom word iemand wat My Naam bely, deur My Gees daarvan teruggehou om voor die oë van ‘n ongelowige wondere te verrig. Of wanneer daar dan hulp gegee word wat lewensnoodsaaklik is, sal die hulp van so aard wees dat die ongelowige ‘n natuurlike verklaring daarvoor kan vind waarop hy die genesing sal baseer. Dog in die eindtyd sal nog vele swakkes gewen word, wie se weerstand al gebreek kan word deur die krag van die geloof van Myne. Daarom sal daar in die eindtyd in My Naam baie wondere verrig word, sodat die wat nog swak van geloof is, daardeur versterk kan word, sodat hulle ook oortuig kan glo en standhou in die laaste stryd op hierdie aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205