BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 4

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geloofstryd - Tyd van nood - Die krag van geloof 5285 Julle moet julself bewys in die tyd wat voorlê. Die van julle wat in My glo, sal die tyd van nood oorleef, want julle sal My om hulp vra. Sonder bystand sal julle dit egter moeilik vind om met die lewe te kan aangaan, tensy julle die krag van benede, van My teenstander ontvang, wat elkeen ondersteun wat hom dien en ‘n dienaar van die wêreld wil wees. Wie egter die weg na My toe vind, in My nabyheid bly en My om hulp vra, sal verrassende krag hê om selfs die moeilikste gebeurtenis te kan verduur, indien dit ook 'n invloed op hom het ter wille van sy ongelowige medemens. Hy sal ook sigbaar beskermd en ongedeerd bly, wanneer dit My wil is, omdat die persoon se verhouding met My die is van 'n kind en getrou My hulp verwag. Dit sal 'n taai stryd wees, aards sowel as geestelik, want die aardse nood sal die wat na die geestelike streef ook ontstel, maar net totdat hy innige verbinding met My tot stand gebring het en die krag van My Gees hom kan deurdring. Dan sal hy alle nood en gevaar onverskrokke konfronteer, omdat hy My teenwoordigheid sal ervaar en niks hom meer kan laat skrik of bedruk laat voel nie. Die einde kom al hoe nader, die tekens en aanduidings word al meer gereeld, die stryd tussen lig en duisternis raak toenemend meer ooglopend, die arbeiders in My wingerd werk toenemend meer ywerig en die gevaar van die Antichris, aan wie die gelowiges blootgestel is, word voortdurend meer dreigend. Satan weet dat daar nie veel tyd oor is nie en sy aktiwiteite sal duidelik wees in die tyd wat voorlê. Ek vestig egter keer op keer julle aandag daarop sodat julle geloof nie wankel wanneer dit van julle vereis word om My te verloën in ruil vir sekerheid van wêreldse voorspoed nie, laat julle nie in die versoeking kom nie, want dit sou ‘n rampspoedige ruil vir julle wees. Moenie vergeet dat die einde naby is en dat niks van die wêreld en haar plesier en besittings sal bly bestaan nie. Indien julle egter jul siel aan My teenstander verkoop het vir hierdie besittings, sal julle niks anders aan die einde hê nie maar slegs ewige ondergang, 'n tyd van oneindige marteling en die hardste gevangenskap. Laat vaar met graagte en vrywillig alles wat van julle weggeneem is, maar bly getrou aan My tot die einde en julle lojaliteit sal koninklik beloon word en julle sal verseker wees van My hulp tydens die komende tyd van nood, sodat julle in staat sal wees om alle probleme te hanteer. Hierdie tyd sal in elk geval nie lank neem nie, want Ek sal die dae verkort ter wille van My Eie. Alles wat verkondig word in Woord en Geskrif sal kort op mekaar volgend gebeur. Die teenspoed sal weliswaar vererger wanneer van julle vereis word om 'n besluit te maak of julle vir óf teen My is, maar dan kan julle My koms enige dag verwag, dan sal die aarde sy einde nader en sal julle swaarkry ook gou verby wees, dan sal die tyd ook aangebreek het wanneer My teenstander en sy volgelinge gebind sal wees, wanneer die skeppings op die ou aarde sal verbrokkel en 'n nuwe aarde sal ontstaan, dan sal Ek in die wolke kom en julle huis toe kom haal, na die paradys op die nuwe aarde. Dan sal alle benoudheid verby wees en julle lewe 'n vreedsame en salige een wees Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205