BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 400

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Einde van Omvorming en nuwe skepping 6230 Dit sal geskied soos wat Ek dit aan julle verkondig het. Die aarde sal sy huidige uiterlike verloor en daar sal ‘n geestelike en aardse omwenteling plaasvind. Daar sal ‘n skeiding wees van bokke en skape. Die wat Myne is, sal tot saligheid kom en hulle wat behoort aan My teenstander, sal tot ‘n hernude kluistering veroordeel word. En dit moet so gebeur, anders sou daar geen opwaartse ontwikkeling meer moontlik gewees het nie. Want alle gees, uitgesonder die weiniges wat aan My trou sal bly tot die einde, streef na die dieptes. Die aarde moet egter sy opdrag vêrder vervul en moet dien vir die geestelike wat omhoog moet kom. Die mense van die hedendaagse tyd, wat reeds die weg deur die skeppings gegaan het, het die ontwikkelingsweg wat voorheen gegaan is, tevergeefs afgelê. Hulle, wat die hoogste stap van ontwikkeling reeds bereik het deur die vorige afgelegde aardse weg, het nou in die laaste stadium geval en sink so diep terug dat die ingaan in die geesteryk hulle verhinder sal word. Hulle moet weer in die hardste materie gekluister word, om na ‘n eindelose lang tyd weer as mens toegelaat te word tot ‘n laaste wilstoets. Die getal van hulle wat die aardse lewe werklik goed benut het vir hulle voleinding, is baie klein, omdat die Gees van My teenstander so vergiftend inwerk op alle aardse bewoners, dat die aarde eers gereinig moet word voordat sy haar eintlike doel weer kan nakom. En hierdie reiniging wil Ek voltrek deur ‘n geweldige omvormingswerk, waaraan die mense nie meer kan ontsnap nie, omdat hulle dit self veroorsaak het deur hulle gedrag en hulle volledig ongehoorsame gesindheid teenoor My. Daar moet ‘n verandering teweeggebring word, want dit gaan om My geskapenes wat ‘n eindelose lange tyd sal moet ly, as hulle nie hulle ontwikkelingsweg op aarde volgens My Wil, wil voltooi nie. En die tydstip het aangebreek, alhoewel dit vir julle ongelooflik lyk, dat daar iets in die skepping, in die natuur, sal gebeur wat nog nooit op aarde gebeur het nie. Die aarde bevind haarself in haar huidige vorm, aan die einde van haar bestaan. Julle almal sal nie kan verstaan wat dit beteken indien alles ophou bestaan nie. Dat mense, diere en al die skeppingswerke aan hulle einde gekom het en daar ‘n heeltemal nuwe aarde ontstaan nie. Dit kan julle in julle stoutste gedagtes nie vir julleself voorstel nie, ‘n hele nuwe skeppingswerk, wat julle oog nog nooit aanskou het nie sal ontstaan en dit sal wonder op wonder beteken vir julle wat die nuwe aarde sal belewe en laat herlewe. Deur die tye heen het Ek die mense daarop gewys dat daar ‘n nuwe aarde en ‘n nuwe hemel sal ontstaan. Die mense het nie die betekenis daarvan verstaan nie. Maar My Woord is waarheid en sal vervul word. Maar dit sal alleen ‘n bewys wees van My Goddelikheid vir die weiniges wat deur ‘n vaste geloof in My, Myne geword het. Vir wie Ek die paradys op die nuwe aarde kan oopsluit, omdat hulle My kinders is en dit ook vir ewig sal bly. Hierdie weiniges verstaan ook die betekenis van My Woord en hulle sal My en My koms in vaste geloof verwag, sodat hulle gered sal word uit die nood wat hierdie laaste tyd sal voorafgaan. Want hulle is My “kinders” wat Ek sal kom haal wanneer die tyd vervul is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205