BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 233

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Lig van Waarheid - Lampe sonder olie – ou kleed 5824 Julle werk is om te verlig, om lig te dra in die donkerte van die nag in, want julle is omring deur duisternis waar daar nog geen lig aangesteek is nie. Dit is nag waar suiwer Waarheid nie te vinde is nie, waar mense in dwaling lewe, waar hulle nog nie korrek ingelig is op die geestelike vlak nie. Dit is nag waar die gees van die mens nog nie tot lewe gewek is nie, wat al is wat die lig in sy hart sal aansteek. Watter geestelike kennis julle mense ookal ontvang, sal vir julle waardeloos bly, solank as wat julle nie 'n lewe van liefde lei nie, want dit sal net dooie kennis bly. Maar as julle rondkyk, sal julle nie baie liefdevolle mense vind nie en dus ook nie veel lig nie, want in die eerste plek straal liefde lig uit, aangesien kennis slegs lewend word wanneer dit deur liefde tot lewe gebring word. Waar liefde geleer word, word My fundamentele wet verkondig en daar is ook Waarheid. Daar is die ware verteenwoordigers van Christus en hulle praat deur My Gees. Of hulle daarin slaag om hul luisteraars die gebooie van liefde te laat onderhou, sal van laasgenoemde afhang, maar die mens se toestand van volwassenheid en dus ook sy geestelike verligting, die volledige besef, die persoon se innerlike verligting, hang geheel en al af van sy vervulling van die gebooie van liefde vir My en sy medemens. Die vervulling van die gebooie van liefde vereis 'n manier van lewe in ooreenstemming met My wil, 'n beweging binne My ewige orde, dus 'n verandering van die bose na die goeie. Slegs dit is My Wil en My ware verteenwoordigers op aarde sal mense motiveer om dit te doen. Dit alleen is die werk in die wingerd wat deur My dienaars uitgevoer moet word, om die mens in te lig dat hy slegs volmaak kan word deur 'n lewe van liefde, dat slegs liefde die verbinding met My tot stand kan bring. Gevolglik behoort enigiets wat vir mense as My Evangelie aangebied word, die veredeling van die mens ten doel te hê om hom tot liefde te omvorm en dan sal My dienaars op aarde ware wingerdwerk kan uitvoer. Maar hoekom is daar so min lig op die aarde, aangesien My Evangelie tog reg oor die hele wêreld verkondig word? Of is seremonies van meer belang as die verkondiging van My evangelie? Word die proklamasie van die Goddelike leer van liefde as minder belangrik behandel ten einde eerder aan ander leerstellings prioriteit te verskaf? En gee mense meer aandag aan hierdie bykomende leringe en gebooie as aan My leer van liefde? Dink ernstig na oor hierdie vrae en maak die regte gevolgtrekkings. As Ek die vervulling van My gebooie van liefde afhanklik sou maak aan geestelike volwassewording, as geestelike strewe aardse teëspoed sou verminder of selfs negeer, maar jy meer aardse swaarkry as ooit in die wêreld kan waarneem, dan moet geestelike vooruitgang ook veel te wense oorlaat en gevolglik ignoreer mense ook wat Ek hulle herhaaldelik vertel, naamlik dat die mees noodsaaklike vereiste is om liefde te beoefen. En dus word die evangelie van liefde ook nie nadruklik genoeg aan mense verkondig nie. Gevolglik moet daar té min ware verteenwoordigers van My leer van liefde wees, te min getroue dienaars in My diens op aarde, selfs al glo hulle almal dat hulle in My Naam praat. Daar is te veel pretensie en te min Waarheid en die dood kan ook gevind word waar ek verkondig moet word en waar dit geglo word dat ek verkondig word. Niks behalwe tradisionele voorkoms is meer lewend nie, 'n blote weerkaatsing van wat eens helder geskyn het in uiterste sterkte. Dit is waarom daar geen lewe meer onder die mense is nie, geen besef, geen waarheid en geen geestelike vooruitgang nie. Al wat oorbly is 'n gebruikte kleed wat geen doel meer dien nie, maar wat in oordrewe selfbeeld gehou word. Hulle is lampe sonder olie, valslik vir mense aangebied as bronne van lig, maar wat nie in staat is om selfs die geringste straal van lig uit te straal nie. Dus is daar oral duisternis, daar is orals’n geestelike nag en slegs baie selde vlam klein liggies op, slegs baie selde sal 'n ware verteenwoordiger van My koninkryk, met sy lig toegang verkry tot die duisternis. Tog sal hulle lig helder skyn, hulle sal in staat wees om verduidelikings te bied en die Waarheid te bring, die lig van verwesenliking, wat almal voordelig sal beïnvloed wat op soek is na lig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205