BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 444

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Nadering van ‘n ster 6324 Open julle harte wyd en maak julleself ontvanklik vir My straal van liefde van bo. Luister na wat Ek vir julle wil sê. ‘n Sekere teken van die aanstaande einde is die sigbaar word van ‘n ster wat homself in die rigting van die aarde beweeg en tog ‘n sonderlinge baan sal inslaan. Hy sal homself dikwels van julle blik onttrek en dan weer skielik tevoorskyn kom, want hy is deur ondeurdringbare newels omhul wat af en toe oplos en wat dan weer opnuut verdig. Julle mense sal iets beleef wat tot nou toe vir julle onbekend was, want die uitwerking van hierdie ster op die aarde sal sodanig wees dat julle bang om die hart sal word. Julle sal bemerk dat die aarde wel eens ten offer kan val aan die onbekende hemelliggaam, want hy sal aansienlike storings op die aarde veroorsaak wat egter vir julle onverklaarbaar sal wees. Daar is mense wat deur niks wat daar om hulle heen gebeur ontstel kan word nie, maar wat nou hulle rus sal verloor. Hulle sal voel asof hulleself en die hele aarde oorgelewer is aan natuurkragte wat hulle vrees, omdat hulle dit nie die hoof kan bied nie. En terwille van hierdie mense is die “kragte van die Hemele” in beweging. Hierdie mense wil Ek in die besonder aanspreek, sodat hulle hulself aan die enige God en Skepper kan toevertrou, wanneer hulle hulself heeltemal magteloos voel. Wat deur menslike wil veroorsaak word, beroer sulke mense nie, al is dit hoe verskriklik in sy uitwerking. Maar hulle sal swak en hulpeloos word wanneer hulle hulself oorgelewer voel aan natuurgeweld. En dan bestaan die moontlikheid dat hulle hulle toevlug sal neem tot Hom wie Heer en Skepper is van elke skepping. Dan eers is dit moontlik dat hulle die weg na My sal vind in die grootste nood. En hierdie skouspel van die natuur sal ‘n enorme beroering onder die mense veroorsaak en hulle angs sal ook nie ten onregte wees nie, want sonderlinge verskynsels sal hierdie ster begelei. Hy sal steeds nader aan die aarde kom. ‘n Botsing skyn onvermydelik te wees volgens die berekeninge van hulle wat die verskyning ontdek het en wat sy verloop volg. Maar ook dit het Ek al lank tevore vir julle gesê, dat Ek vir julle ‘n “vyand uit die lug” sal stuur. Dit is ‘n natuurkatastrofe van die grootste moontlike omvang wat julle mense nog te wagte staan, wat die definitiewe einde sal voorafgaan, wat die totale omvorming van die aardoppervlak sal wees en wat tallose offers sal bring. En steeds weer wys Ek julle op hierdie aankondiging en My Woord is Waarheid en sal vervul word. Maar julle sal al voor die tyd daarop gewys word, sodat julle mense My wil en mag kan insien, omdat julle moet weet dat niks sonder My wil kan geskied nie, dat niks sonder sin of doel is, wat daar ookal sal gebeur, want Ek dink ook aan hulle wat nog heeltemal sonder geloof is, wie Ek tog nie aan My teenstander wil afstaan nie. Daarom moet julle mense weet wat julle te wagte staan, sodat julle makliker kan glo. Veral as julle in groot nood sal dink aan Hom, wie Heer is oor Hemel en aarde, oor alle hemelliggame en wêrelde en aan Wie se wil alles onderwerp is. Julle sal reeds vooraf kennis daaroor ontvang wat julle sal kan help om te glo, indien julle van goeie wil sou wees. Daar kom ‘n onheil oor julle, maar dit kan vir iedereen afsonderlik tot seën wees, indien hy daardeur die lewe vir sy siel sal wen, selfs al sal dit die liggaamlike dood vir die mens beteken. Want die hoofsaak is dat hulle My in hulle nood sal aanroep. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205