BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 367

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Lewende water - die Weg na die Bron 6140 Waar Ek My Woord ook maar kan heenlei, daar sal dit ook klink. Want Ek bedien My daartoe deur diegene wat My Woord regstreeks kan ontvang, maar Ek bring die mense wat verlang om geestelike spyse in ontvangs te neem, na hulle, sodat hierdie ook met spys en drank bedien kan word, sodat hul siele volmaak kan word. Want Ek weet wie hom deur My Woord sal laat aanraak. Ek weet wie in staat is om My Woord aan te neem. Ek weet ook waar My saad op goeie bodem sal val en waar ‘n goeie oes behaal kan word. Maar daar is maar weiniges op wie My Woord indruk sal maak, wat hulle deur My aangespreek sal voel wanneer hulle My Woord aangebied word. Maar Ek wil ook hierdie weinige siele vir My wen, Ek wil dat hulle hul geheel en al aan My sal oorgee en daarom spreek Ek hulle aan. Julle almal wat My aanhoor, sal groot voordeel uit My Woord trek en julle siele sal dit verheug ervaar dat iets kosbaars vir haar gebied was, sodat sy krag kan ontvang. Want My Woord is met My Krag geseën. Julle sal dit orals in ontvangs kan neem en steeds sal dit vir julle seën oplewer, indien julle van harte sal begeer om deur My aangespreek te word. Maar nog baie sterker sal My Woord julle tref, indien julle My tot julle laat spreek deur die mond van ‘n mens wat Ek vir Myself uitgekies het om deur hom tot julle te spreek. Julle moet lewende Water drink, julle moet skep uit die Bron wat Ek vir julle ontsluit het en waar die Lewenswater suiwer en onvervals uitstroom, wat daarom ook 'n uitermate lewenswekkende uitwerking op julle sal hê. Neem die weg na My Bron, sodat julle verkwik kan word en julle siele kragtig gemaak kan word en let nou ook op diegene wat julle die weg gewys het na die onuitputlike Bron van My Liefde. Wens ernstig om deur My gevoed te word en te drinke gegee te word en Ek sal My dienaars na julle toe stuur, wat julle in My opdrag sal bring wat julle siele dringend nodig het, naamlik die Brood van die hemel, waarsonder julle die ewige saligheid nie sal bereik nie. Versmaad nie sulke gawes wat julle siele tot heil strek nie, gee haar ook ryklik voeding en laat haar geen gebrek ly vanweë julle liggaam wat julle oorvloedig bedeel met aardse spyse nie, want die liggaam is slegs aan julle gegee sodat julle aan die siel die geestelike volwassenheid kan verskaf gedurende die aardse lewe. En daarom moet julle haar ryklik bedink, want julle sal ryklik ontvang, sodra julle maar net die Brood van die hemel sal begeer. Ek sal dit steeds vir julle aanbied, omdat Ek ‘n goeie Huisvader en ook ‘n goeie Arts is en presies weet wat julle nodig het om salig te word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205