BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 486

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus se geboorte - Opofferende dood 6433 Geen wese sal ooit in staat wees om die oneindige liefde te verstaan wat My gemotiveer het om na die aarde neer te daal en woning te neem in 'n baba Wie My houer geword en gebly het tot by Sy dood nie. Die ewige Godheid het Haarself beliggaam in 'n lewende skepping wat Sy vir Haarself gevorm het, wat Homself vrywillig gevorm het tydens Sy aardse lewe sodat Hy waardig kon wees om My te ontvang. Ek wou na die aarde neerdaal om vir julle mense verlossing te bring in julle uiterste geestelike ontbering en hiervoor het Ek 'n Vorm nodig gehad wat My sou ontvang, omdat Ek, ter wille van julle vryheid, onder julle moes lewe soos 'n mens. En hierdie Vorm moes aan alle voorvereistes voldoen om skuiling te bied aan die hoogste Gees van die Ewigheid sonder om te vergaan as gevolg van My Liefdeskrag. Dus moes hierdie persoon Homself eers vergeestelik deur liefde, sodat Ek, as die Liefde Self, in Hom die regte Houer kon vind waarin Ek in staat kon wees om Myself uit te giet, Wie dus in staat was om aan My skuiling te bied, sonder om op te hou om te bestaan. Die baba Jesus was sonder sonde gebore, Hy was bevrug deur My Gees, My wil en My krag het Hom tot lewe gebring, en My Gees was in staat om van die baba besit te neem en Haarself uit te druk, al was dit net van tyd tot tyd, ten einde Haar omgewing 'n teken te gee van Haar goddelike sending. En hierdie Gees het Haarself ontvou in die mens Jesus, want Sy liefde het Haar weer en weer opnuut gevoed, omdat Jesus se liefde My min of meer geforseer het om Myself in alle volheid aan Hom te gee, sodat Jesus deurtrek was met Lig en Krag, met Wysheid en Mag. Ek het Self deur die mens Jesus gewerk en alles wat Hy toe gedink, gepraat of gedoen het, was die Krag van My Gees, dit was die Krag van My Liefde wat alles in Hom volbring het, vir Wie niks onmoontlik was nie. Daar het geen beperking vir Hom bestaan na die eenwording met My plaasgevind het as gevolg van die oneindige liefde van die mens Jesus nie, want Ek was nou Self in Hom en My wil was Syne, My krag het Hom deurdring, en dus was daar niks wat onmoontlik was vir die mens Jesus om te doen nie. En tog het Hy ’n mens gebly totdat Sy sending voltooi was, totdat Hy die offerdood aan die kruis gesterf het om die mensdom te verlos. 'n Tydperk het begin toe Ek neergedaal het na die aarde, wat nou gaan eindig. Dit was die begin van 'n tyd waarin volledige verlossing bereik kon word, as gevolg van Jesus Christus se verlossingsdaad. Want nou het Ek Self na die aarde toe gekom en Ek het uitdruklik met die mense gepraat om hulle vir My te wen. En diegene wat na My geluister het en voldoen het aan My Woord, was in staat om hul aardse lewe af te sluit na hulle fisiese dood, hulle was in staat om die geesteryk in 'n vergeestelikte toestand te betree, omdat hul ou skuld van hulle weggeneem was deur die kruisiging van Christus, wat vooraf onmoontlik was. Want die vorm wat Ek gekies het om in te woon, het slegs die Goddelike bedek, Wie eintlik deur die mens Jesus gespreek het. En Ek was Self die Goddelike binne-in die vorm, en dit was waarlik vir My moontlik om mense te verlos uit 'n gevangeskap wat hulle reeds vir 'n oneindig lang tyd gevange gehou het. Ek het na die aarde neergedaal en het 'n menslike vorm vir My gekies waarin Ek die verlossingsdaad volbring het, ten einde openlik oorlog te verklaar teen die een wie julle gevange gehou het en wie 'n sterk opponent nodig gehad het om verslaan te word. As gevolg van My oorgroot liefde vir julle, die gevalle geeste, het Ek 'n menslike vorm aangeneem, en dit was 'n geweldige emosionele oomblik vir alle wesens in die geesteryk toe Ek na die aarde neergedaal het met die geboorte van die kind Jesus, en die hele skepping het stilgestaan tydens die oomblik van geboorte, want dit was 'n daad van die mees verhewe liefde en genade om Myself in 'n kind te beliggaam. Want My Gees, Wie die hele oneindigheid beheer, het woning gemaak in die kind en Sy het Haar aardse lewe begin, te midde van geestelike duister mense. En tog het die Lig in Sy hart gebly, want die mens Jesus wou God nie laat gaan nie, want Sy liefde was so groot dat Hy My altyd meer na Homself getrek het en het uiteindelik heeltemal met My verenig, sodat slegs Sy uiterlike dekking menslik was, tog het die siel en gees heeltemal met My verenig en daarom het Ekself op aarde geleef en julle mense deur My dood aan die kruis verlos. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205