BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 347

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Dekmantel van vroomheid – Satan se aktiwiteit 6102 Onder die dekmantel van vroomheid word baie sondes op aarde gepleeg. Dit is Satan se aktiwiteite, wat onder 'n skynheilige kleed skuil om in staat te wees om die mense wat hulle laat vang deur uiterlike prag en praal, nog meer verraderlik te beïnvloed. Mense het nie hul eie lig nie en aanvaar dus die lig van diegene wat self geen lig het nie en wie gebruikmaak van denkbeeldige lig. En in hierdie denkbeeldige lig sal hulle die weg wat hulle moet neem met moeite vind en maklik dwaal deur te glo om op die regte weg te wees. Dit is baie makliker om 'n vyand te herken wat mense openlik konfronteer. Die teenstander verberg homself egter en gee te kenne dat hy aan Myne behoort, deur namens My te praat asof hy gesag van My ontvang het, sodat dit vir hom maklik is om volgelinge te vind, liggelowige mense by wie die regte soort liefde ontbreek. Want met die regte soort liefde sal hulle so verlig wees, dat die bedrieglike lig nie in staat sal wees om die oorhand te kry nie. Maar mense skenk meer aandag aan voorkoms, aan namaaksels, as aan die Waarheid wat van My kom, juis omdat hulle 'n gebrek aan liefde het. En My teenstander weet beslis hoe om liefde te voorkom, deur dit te probeer vervang met iets anders, deur wette te maak en die vervulling van hierdie wette as meer belangrik as enigiets anders uit te maak. Maar hy weet hoe om My gebooie van die liefde so slim te vervang dat mense skaars bewus is van hul hartelose manier van lewe, omdat hulle gretig die menslike gebooie aanvaar en glo hulle het genoeg gedoen. 'n Mens kan dit beslis self besef, indien dit sy ernstige wil is om 'n lewe te leef volgens My Wil. Maar sy visie is vertroebel deur die prag wat diegene omgeef wat hulself as My verteenwoordigers op aarde voorhou en wat eintlik die verteen¬woordigers is van die een wat My teenstaan en wie ’n veldtog teen My voer. Enigeen wat die lig van die liefde in homself laat ontvlam het, kan alles helder en duidelik sien en draai met afkeer weg van gedrag wat nooit My Wil kan wees nie. Maar iemand wat nog in die duisternis leef, omdat hy nie innerlike lig het nie, sal homself verlustig in denkbeeldige ligte en sal weer en weer agter hulle aanjaag, maar sonder om ware lig daardeur te ontvang. Slegs goedheid van die hart, onselfsugtige naasteliefde, steek 'n ware lig aan en enigeen wat in hierdie lig sal loop, sal die regte weg neem, want Ek sal langs hom loop op hierdie weg en dan sal die vals lig hom nie langer skade berokken nie, want hy sal haar vermy, daarvan wegdeins, want dan sal hy deur sy hart gewaarsku word teen die een wat hom onder die dekmantel van vroomheid verberg. Hy sal ontmasker word wanneer die tyd reg is. Maar eers sal almal volgens My gebooie van die liefde moet lewe, dan sal al die prag en praal van die wêreld hulle nie meer skaad nie, want dan sal hulle innerlike lig baie sterker skyn en hulle sal ongedeerd die regte weg neem, waarop, gelei deur My, hulle hul doel sal bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205