BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 217

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Uitleg oor die taak van Jesus nodig 5789 Daar moet aan julle mense op die regte manier opheldering gegee word en dan sal julle ook nie die geloofslere verwerp wat aan julle voorgehou word oor Jesus Christus as die Seun van God en Verlosser van die wêreld nie. Die probleem van Sy menswording en sy dood aan die kruis is so buitengewoon moeilik om te verstaan wanneer dit as slegs ‘n historiese feit vir julle voorgestel word, omdat die handelswyse van die mens Jesus vir julle onbegryplik is, omdat julle dan nie sal kan verstaan wat daar aan hierdie menswording en die sterwe aan die kruis ten grondslag lê nie en julle dan geneig sal wees om 'n taak vir die hele mensdom te betwis. Maar wanneer julle die motivering volgens die Waarheid gegee word, dan sal julle ook die verlossingswerk van Christus verstaan en dan sal julle anders daaroor dink as voorheen. Dat kennis daaroor by die mense ontbreek, is omdat die Waarheid tot nou toe nie vir hulle beskikbaar was nie. Dit is omdat die mense hulself vir die ontvangs van sodanige kennis ongeskik gemaak het en hoe meer hulle die lewe en sterwe van Jesus suiwer wêrelds beskou het, hoe onverskilliger was hulle om die Waarheid daaroor te verneem. Sodra God in 'n mens maar die geringste vraag daaroor bespeur, gee Hy hom ook opheldering. Maar slegs selde stel iemand hierdie vraag en verlang hy daarna om opheldering te kry oor die mens Jesus wat as God erken moet word. En tog is die geloof daaraan absoluut noodsaaklik, wanneer die mens ook die seën van die verlossingswerk wil ontvang. Daarom gee God aan die mense opheldering wat hulle wel sal kan aanneem wanneer hulle ernstig na die Waarheid sou streef. God gee wat die mense nie meer uit hulself begeer nie. Hy deel dit uit waaraan die mense gebrek het. Hy bring aan hulle 'n kennis oor wat met goeie wil die mense lig sou kon gee, wat vir hulle insig beteken wanneer hulle dit maar net sou aanneem. Hy probeer om Jesus se werk van liefde vir die mense verstaanbaar te maak, dat dit geen aardse of wêreldse beweegredes was wat die mens Jesus so laat lewe en ly en sterwe het nie, maar dat daar 'n geestelike oorsaak aan sy lewe op aarde ten grondslag lê, naamlik om 'n ondenkbare nood, wat oor ewige tye uitstrek, van die siele van die mense af te wend en wat slegs deur die liefde van 'n mens opgehef kon word. Die mense moet kennis hê van die geestelike oorsaak, indien die verlossingswerk van Jesus Christus korrek waardeer moet word en hulle moet die genade hiervan aanneem. Die mense moet weet dat hulle 'n onvoorstelbaar kwellende toestand tegemoetgaan, wanneer hulle Jesus Christus nie as Verlosser erken en dan ook nie tot die verlostes behoort vir wie die mens Jesus Christus aan die kruis gesterf het nie. Hulle moet weet dat dit nie dieselfde is of hulle Hom erken of nie. En om Hom te kan erken, moet hulle met die Waarheid bekendgemaak word. Hulle moet juis geleer word deur God self, wat die Seun van die mens beweeg het om 'n bomenslike lyding op Homself te neem, wat geëindig het met Sy dood aan die kruis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205