BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 249

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Valse christusse en valse profete (I) 5861 Ek verkondig steeds weer aan julle: Die tekens en wonders sal toeneem van die kant van My dienaars op aarde, sowel as van die kant van My teenstander. Want daar sal baie valse christusse en profete opstaan om, in opdrag van die vors van die duisternis, dit te verswak wat deur My ware dienaars verkondig en gedoen gaan word, om hulle wonderwerke en voorspellings as twyfelagtig voor te stel en sal die mense in steeds dieper duisternis in stort. Dog sal die wonderwerke wat die valse profete uitvoer, slegs daaruit bestaan, om aardse mag en rykdom te vermeerder en dit sal geen dade van liefde wees wat hulle sal volbring nie. Deur hulle sal werke ontstaan wat hulle sal bestempel as werke wat deur ‘n bonatuurlike mag tot stand gebring is; wat egter slegs as ‘n opeenhoping van aardse goedere gekenmerk kan word, dus sal hy homself ook verraai as die heer van die materie. Maar egte wonderwerke is werke van barmhartigheid vir die lydende en verswakte mensdom. Egte wonderwerke is ‘n duidelike gevolg van die krag van bo. En egte wonderwerke sal alleen gedoen kan word deur hulle wat as ware verkondigers van My Woord op aarde werksaam is; wie My en My stem sal bely voor die wêreld en sal poog om die geloof in My tot lewe te wek en te stimuleer. Dit is ook die egte profete wat volgens My Wil aan die mense sal verkondig wat hulle te wagte staan en wie Ek daarom uitgekies het om die verkondigde Woord te verbind met bewyse van geloofskrag, sodat die mense kan besef deur welke krag en welke Gees My verteenwoordigers werk. Want daar sal teen die einde ook baie valse profete optree en deur wonderdade probeer om die mense in verwarring te bring. My teenstander sal met dieselfde middele werk en dit sal ook makliker vir hom wees om die mense te mislei, omdat hy aan hulle geen ondergang sal verkondig nie, maar sal steeds net ‘n lewe van aardse welsyn en wêreldse vooruitgang aan hulle beloof. En omdat sy wonders daaruit sal bestaan om hierdie wêreldse vooruitgang op die voorgrond te plaas - sodat sy wonders vir die mense ‘n betowerende materiële opbloei sal wees - omdat sy voorspellings ‘n toekoms van rykdom, eer en aardse sukses belowe, ‘n wêreld van opbou en aardse volmaaktheid, sal daar daarom ook meer aandag aan sulke voorspellings geskenk word. Die mensdom word egter daardeur steeds meer weggelei van die egte en ware wat My verteenwoordigers op aarde aan hulle sal bekendmaak, naamlik dat die mense voor die einde staan, dat al die materiële goedere hulle nie teen ondergang, wat hulle met sekerheid tegemoet gaan, kan red nie, indien hulle My Woorde nie aanneem nie, maar na die woorde van hulle luister op wie die vors van duisternis sy invloed uitoefen. Dit is na hulle, wat wel ook wonders sal verrig deur sy krag, wie op aarde magtig sal wees, omdat hulle hulself aan hom uitgelewer het, wie se aktiwiteite egter steeds te herken is, wie hulle na sal luister. Want liefde spreek nie uit hulle nie, hulp vir noodlydende mense is daar nie te vinde nie, hoewel hulle hulself ook van My Woorde bedien, of ook wel My Naam op die voorgrond plaas, sodat hulle as ware profete beskou kan word. Waar daar egter geen liefde heers nie, is My Gees ook nie teenwoordig nie. Daar sal nóg Goddelike wonders plaasvind, nóg ware profetiese woorde gespreek word. Die dryfveer van My teenstander sal duidelik herkenbaar wees, naamlik om in die laaste tyd alles te probeer om My klein kudde te verstrooi en hulle vir homself te wen. Daardie tyd het nou aangebreek (1954), gee daarom ag op alles wat Ek vir julle sê, sodat julle kan leer om die ware van die valse te kan onderskei, die Lig van die verblinding, die Waarheid van die leuen, sodat julle nie in die hande val van hom wat julle in die verderf wil sien nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205