BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 7

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Bereiking van saligheid - Vrye wil is ’n fundamenteel ewige wet 5301 Ek kan nie mense se skuld teen hulle wil vergewe nie, Ek kan hulle nie geluksalig maak solank as wat hulle uit eie keuse onvolmaak bly nie. Ek kan hulle nie die ewige lewe gee terwyl hulle verkies om geestelik dood te wees nie. Ek kan alles doen, behalwe om die wil te beheer van dit wat Ek geskep het uit My Krag van Liefde, want Ek het volmaakte wesens geskep wat ondenkbaar is sonder 'n vrye wil. Die feit dat hulle egter hul volmaaktheid opgegee het, dat hulle dus ook hul bewustheid en krag verloor het, was die gevolg van hulle vrye wil, wat net sowel volmaaktheid kon laat toeneem het, in so verre as wat My geskape wese uit eie wil vrylik kon streef na lig en krag, dus sy volmaaktheid wettig toon, dit wil sê, uit eie vrye wil. Vryheid van wil laat opwaartse sowel as afwaartse beweging toe, vandaar die feit dat die geestelike wese se val sy eie skuld was. Nou moet hy vrywillig opwaarts streef, ten einde weer die oorspronklike toestand te bereik en Ek kan nooit hierdie vrye wil weer wegneem van die wese nie, anders sou Ek teen Myself oortree, teen die fundamentele wet van die ewigheid. Verstaan julle nou waarom Ek nie eiemagtig julle mense kan help om opwaarts te gaan nie, hoekom julle die transformasie van die afgrond na die hoër vlakke self moet bereik? Verstaan julle nou waarom Ek net altyd julle denke kan beïnvloed sodat julle julle wil op My sal rig en dus bewustelik daarna sal streef om My te bereik? Verstaan julle waarom My Liefde voortdurend bekommerd is dat julle, wat reeds 'n oneindige lang tyd bestee het voordat julle toegelaat was om julle te beliggaam op aarde, uiteindelik julle doel sal bereik? Julle is werklik 'n uitgebreide periode van tyd toegestaan om hierdie verandering van wil en natuur te bereik, alhoewel selfs die langste periode van tyd ook eendag tot ’n einde sal kom en julle staar nou daardie einde in die gesig. Ek kan julle nie eiemagtig so vorm dat julle die ewige lewe ingaan nie, julle moet self hand bysit, want dit is altyd My Wil om julle in My Ryk te ontvang, My Wil sal julle wil nooit verwerp indien dit begeer om My te bereik nie, net soos dit eens van My af weggedraai het en julle in die afgrond ingetrek het. Wêrelde sal verdwyn voordat die laaste geestelike wese hierdie transformasie van wil vermag het. Nietemin, My Liefde wil julle mense help sodat julle nie vir ewige lang tye vêr van My sal bly nie, sodat julle nie vir ewighede in ’n materiële vorm sal bly nie, wat, óf julle wil gebind sal hou, óf as mens julle die finale geleentheid gee om julle doel te bereik om weer met My te verenig. Julle moet weet dat julle as mens, op die laaste stadium van julle ontwikkeling op die aarde is, dat julle jul kan bevry van die materiële omhulsel, om dan die ewigheid in te gaan as 'n salige geestelike wese. Wees bewus dat julle kan salig word indien julle dit wil hê, maar dat Ek julle nie teen julle wil kan help om saligheid te bereik nie. Laat julle vermaan en gewaarsku word deur My Vaderliefde, maak gebruik van hierdie kort tydjie en vorm julle so dat julle kan verenig met My, dat julle kan word soos wat julle in die begin was, salige wesens wat in staat was om te werk in 'n oorvloed van lig en krag. Erken julle doel en streef ernstig daarna om dit te bereik terwyl julle op aarde lewe, want die dag sal kom wat die verloop van julle aardse lewe sal beëindig, die dag sal kom wanneer die tyd wat julle toegestaan is vir julle volkome verlossing, vir julle opwaarts gaan na die koninkryk van lig, verstreke is. Gebruik die tyd voordat dit te laat is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205