BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 261

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die aardse lewe is die weg, maar nie die doel nie 5897 Die wêreld is julle tot toetssteen van julle wil gegee, dit wil sê, julle moes in ‘n arbeidsveld geplaas word wat julle aanspoor om julle wil in ‘n bepaalde rigting te lei. Hierdie wêreld kan dus nie aanvaar word nie, maar moet oorwin word deur die mens wat die doel wil bereik. Die laaste beliggaming van die siel, die geestelike in die mens op hierdie aarde, is beslis noodsaaklik, omdat daar vir julle ‘n moontlikheid geskep moes word om julle vrye wil te gebruik, wat voorheen gebonde was deur julle vroeëre afval van My. Want ‘n siel wat hierdie laaste beliggaming wil ontwyk, kan ook nie in besit kom van ‘n vrye wil nie, want haar groot weerstand teen My sal dit nie toelaat nie. Eers wanneer die siel bereid is om op aarde die weg van dienende liefde te gaan, word sy die genade van die beliggaming gegee. Want hierdie bereidwilligheid getuig van die graad van rypheid wat vir die laaste wilsproef nodig is. Ook is elke siel vir haar binnegaan in die verwekte liggaam bereid om hierdie laaste gang te gaan, omdat dit vir haar die vrywording vanuit die vorm kan bring en sy ook die wil het om vry te word. Die siel verloor egter alle herinnering aan die verlede. Hulle betree hierdie aarde sonder enige sodanige besef en gaan nou ‘n langsame ontwikkeling deur. Sy leer om haar wil te gebruik, sy word opgevoed en vêrder word sy deur My op alle wyse hulp gebied om tot insig van die goeie en regte te kom, om in vrye wil nou ook die goeie en die regte te doen. Van My kant af geskied alles wat vir ‘n goeie wilsbesluit bevorderlik is. Nogtans behou die mens die vryheid van sy wil en die hele aardse lewe werk nou in ‘n sekere sin op hom in, - as ’n voorwerp wat gekies of geweier kan word. Want die mens moet dit alles deurloop om na My in My ryk te kom. Maar hy moet nie daarin bly vassteek nie, hy mag hom nie laat vang om opnuut onvry te word nie, terwyl die uiteindelike vryheid op hom wag. Die aardse lewe is ‘n weg wat hy moet gaan, maar is nie die doel self nie. En as hy sy blik omhoog laat swewe, dan volg hy ongestoord en vasberade sy weg. Maar bly sy oë na die grond gerig, dan sal hy slegs sien wat daar om hom heen gebeur en hy sal nie loskom van hierdie aarde nie, as gevolg waarvan sy vlug omhoog nie moontlik sal wees nie. Hy moet die wil en die krag voortbring om hom los te maak van alles wat vir hom op aarde begerenswaardig lyk, dan sal hy ook as oorwinnaar tevoorskyn kom. Hy sal dan die aardse weg afgelê het as ‘n noodsaaklike laaste fase van sy ontwikkeling omhoog en hy sal sy wilsproef deurstaan het. Sy wil sal dan na My toe gewend bly, ondanks alle verleidingskunste van My teenstander, wat ook om sy siel, om sy wil, worstel. Hy word dan oorwinnaar van hierdie wêreld en kandidaat vir My ryk, wat nie van hierdie wêreld is nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205