BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 411

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Goddelike leiding deur die Gees 6261 As julle almal voldoen aan die voorwaardes wat die werking van My Gees in julle moontlik maak, dan sal die konstante leiding deur My Gees ook vir julle verseker wees en hoef julle nie meer te vrees dat julle die verkeerde weg sal neem nie. Dan sal slegs dit met julle gebeur wat My ewige Vadergees herken om tot voordeel te wees vir die volwassewording van julle siele. Maar om aan die voorwaardes te voldoen, vereis ‘n opregte wil om in Goddelike orde te lewe, dit is, julle moet wil doen wat reg is. In daardie geval sal julle 'n poging aanwend om 'n lewe in liefde aan te leer. Julle sal in 'n uiters volmaakte Wese glo wat julle geskep het en julle sal begeer om in kontak met hierdie Wese te kom. Julle sal tot Hom bid. En dus sal julle 'n verbinding met My bewerkstellig, wat die eerste vereiste is, sodat Ek Myself deur die Gees kan uitdruk. Sonder die vervulling van hierdie vereiste is dit onmoontlik vir My Gees om in julle te werk, want dit sou aanleiding gee tot verpligte vooruitgang. Maar as kontak eers met My bewerkstellig is, sodat Ek julle kan beïnvloed deur My Gees, kan julle ook daarvan oortuig wees dat julle hele lewe op aarde onderworpe sal wees aan hierdie invloed, dat alles wat met julle sal gebeur, op 'n manier sal gebeur wat julle opwaarts sal laat beweeg. Want Ek sal julle nooit na die diepte lei nie, maar julle sonder versuim opwaarts trek. Natuurlik moet julle voortdurend daarna streef, julle moet nie halfhartig word of julleself selfvoldaan aan alle magte oorhandig wat probeer om julle te beïnvloed nie; in plaas daarvan moet julle keuse onophoudelik geneig bly na My. Ek moet altyd julle doel wees, dan sal julle julle doel, naamlik Myself, bereik, aan Wie julle sedert die begin behoort het. My Gees werk in elke persoon wat 'n positiewe houding teenoor My het, wat My erken en wat deur My vasgehou wil word. Julle mense moet julle houding teenoor My ernstig bevraagteken, of julle My verwerp, of julle nie in die bestaan van 'n Skepper glo nie en dus julle lewe heeltemal afsonderlik van Hom wil leef en of julle My bestaan sal erken en My krag vrees en dus slegs 'n gevoel van ongemak voel wanneer julle teen My gebooie sondig en ook of julle My liefhet en daarom sal probeer om in ooreenstemming met My wil te lewe. Julle moet ernstig besef dat die werk van My Gees in julle slegs kan plaasvind indien julle in liefde met My verenig. Daarom kan julle nie verwag om verlig te word, of deur My Gees gelei te word nie, as julle steeds doelbewus eenkant van My bly, hoewel julle in My bestaan glo. Slegs julle wil om innig verenig te wees met My, sal lei tot die werking van My Gees in julle, en dan sal julle lewe op aarde nie meer sonder leiding wees nie, dan sal alles julle so benader soos wat My Liefde dit herken om goed te wees vir julle volmaakwording. Dan sal julle luister na die innerlike stem van die Gees, dit is dat julle sal voldoen aan julle innerlike drang en by wyse van spreke, slegs dit sal doen wat My Gees in julle julle vra om te doen. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205