BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 25

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kan die oordeel afgewend word deur gebed? 5339 Julle sou die komende oordeel wel kan voorkom. Julle sou die werk van vernietiging van hierdie aarde kon teenhou, indien julle ernstig daaroor tot My sou bid. Maar slegs met ‘n gebed wat uit die diepte van julle harte voortkom en wat nie net met die mond gespreek word nie. Maar so ‘n gebed vereis ‘n onwankelbare geloof in My en daardie geloof ontbreek by julle. En die meeste mense moet, wanneer hulle ernstig oor hulle gedagtes nadink en aan hulself rekenskap daarvan gee, hulle ongeloof beken. By baie mense word My Naam nog wel genoem, maar die hart weet lank reeds niks meer daarvan nie. En daarom is julle nie meer in staat tot so ‘n gebed wat My sou beweeg om die aangekondigde oordeel af te wend nie. Bowendien glo die mense ook nie meer daaraan nie en dus doen hulle ook geen beroep op die genade van ‘n ware gebed, wat al is wat nog in staat sal wees om My Wil te wysig. En wanneer Ek die komende oordeel so vasbeslote aan julle verkondig, dan is dit omdat Ek van die geloofstoestand van die mense weet en hulle wil sedert die Ewigheid aan My bekend is. Ek kan hulle wil nie deur dwang verander nie, want dit is na My teenstander gewend en keer hulle heeltemal van My af. Tot ‘n bepaalde punt laat Ek die wil van die mense die vrye loop neem. Maar sodra die grens oorskry word, gryp Ek in om te verhinder dat die mense in die eindelose diepte afsink. Ek weet wanneer Ek ‘n einde daaraan moet maak, wanneer Ek die mag van My teenstander moet breek. Ek weet daarom ook hoe Ek die mense uit sy mag en invloed kan onttrek. En Ek weet ook dat die kluistering in die hardste materie vir die van My vervreemde gees baie gunstiger en meer hoopvol is, wanneer Ek die mense in hierdie lae geestesgesteldheid van die ou aarde hou en sodoende ook hulle lewe sou laat behou as wat Ek hulle tot ware duiwels sou laat word deur die invloed van My teenstander. En bowendien het Ek reeds elke mens afsonderlik benader om hom vir My te wen. Elke mens het persoonlik genoeg geleentheid om na My toe te kom, My te leer ken en My Vaderliefde te ondervind, as hy maar wil. Ek het al tallose middele probeer. Ek lok met woorde van liefde, Ek vermaan en waarsku hulle deur leed en nood en Ek spreek tot hulle deur ‘n mensemond. Ek probeer hulle gedagtes na die geestelike te lei, maar My teenstander wen hulle vir hom deur die wêreld en sy materie. Hulle ag My egter nie, behalwe die weiniges wat My herken en liefhet en wie daarom ook nie die einde hoef te vrees nie. Hy is egter op hoogte van die nood van die mensdom in hierdie tyd. Hy begryp ook waarom Ek ‘n tydperk beëindig, wat maar net ‘n laer geestestoestand kan bring, egter nooit meer ‘n verandering ten goede, tot geloof en geestelik opwaartse ontwikkeling nie. Julle mense sou waarlik baie kon bereik het deur ‘n diepe geloof en innige gebed, maar julle begeertes geld slegs vir die wêreld en sy goedere en daarom sal dit vergaan omdat die tyd vervul is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205