BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 584

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Christendom - Die weg na God se Hart 6649 Slegs weinig mense vind die weg na My hart en slegs weinig is ook bereid om hierdie weg te gaan, ofskoon hulle beweer om Christelik gelowig te wees, ofskoon hulle ook na buite toe daaraan behoort, deurdat hulle aangesluit het by kerklike instansies en daarom gelowig genoem word. Hulle het wel almal die weg ingeslaan, maar hulle het bly staan, voordat hulle My Hart bereik het. Julle mense sal dit begryp wanneer julle julle aardse lewe van naderby sal beskou, julle wat die wêreldse en die liggaamlike genietinge op die voorgrond plaas, en wanneer julle vir julleself ernstig rekenskap daarvan sal gee, hoe weinig tyd julle spandeer om My te gedenk, asook aan die eintlike doel van julle lewens. En die meeste van julle skenk My slegs die tyd wat tradisiegetrou daarvoor bestem is, naamlik ‘n kort oggend-, middag- en aandgebed, of die uur van die offisiële kerkdiens. Maar slegs selde soek julle gedagtes My in volledige vrye wil op, slegs selde voer julle uit eie beweging ‘n gesprek met My, slegs selde het julle die verlange om innig met My te verkeer, want steeds sal julle denke gevul wees met aardse sorge, aardse planne en aardse plesier. Ek is nie die vernaamste inhoud van julle gedagtes nie, selfs wanneer julle in My glo as julle Skepper en Behouer, maar julle sien in My nog lank nie die Vader tot Wie julle in liefde gedryf word nie. En dus neem julle ook selde die weg na My Hart, sodat julle as kinders tot die Vader spreek, dat julle Hom onder alle omstandighede by julle toelaat, dat julle as te ware julle lewe lei in innige gemeenskap met My. Dan sal julle mense ook baie meer dikwels oor My gepraat het, julle gesprekke sou ander weë inslaan as wat nou die geval is, want in julle daaglikse lewe word Ek nouliks genoem en wie dit doen, word vernederend uitgelag en word as nie-lekker-in-die-kop aangesien nie. So staan sake in werklikheid met julle mense. Ek Self kan slegs selde by julle teenwoordig wees, omdat julle My nie gedenk nie en julle nog veel minder in My Naam vergader. Slegs selde word ‘n uur opgeoffer uit werklike innerlike behoefte en daarom sê Ek dat slegs weinig mense die weg na My Hart gaan, slegs weinig laat My voortdurend hul Begeleier wees op die aarde. En julle ure-christendom kan aan julle mense geen geestelike vooruitgang bring nie, want solank dit uit tradisionele kerkbesoek en gebruike bestaan, is daar geen sprake van ‘n vrywillige band met My nie. Eers die lewendige verbinding, die innerlike drang uit vrye wil, sal julle mense help tot voleinding en die verlange om My Woord te hoor en die siel te voed, sal as verlange na My beskou en bevredig word. En daarvoor moet die mens vir homself rekenskap gee, hoe sy innerlike opwelling teenoor My is en in hoeverre hy slegs die tradisionele eise nakom wat aan hom gestel word en of hy dit ook pligmatig vervul. Ek kyk in die harte en niemand kan My mislei nie, maar Ek verlang ook na al hierdie harte en Ek is nie tevrede wanneer Ek tweede- of derde plek inneem nie. En solank die wêreld en haar verpligtinge nog die eerste plek inneem, behoort julle tot die “dooie Christene”, want die lewende Christendom uiter haarself anders. Sy is vasberade werke van liefde, dus werke saam met My. En by wie Ek teenwoordig kan wees deur die liefde, dink ook elke uur aan My, hy plaas My bo al die wêreldse en sal niks begin, alvorens hy homself nie eers innig met My verbind het nie. Maar van hulle is daar slegs weinig en tog glo die mense dat hulle reg lewe, omdat hulle die “kerklike” verpligtinge nakom. En geeneen van hulle sal standhou wanneer die laaste beslissing aanbreek nie, want dit sal hul ontbreek aan krag, wat hulle self van My af moet ontvang en waartoe ook die innige verbinding met My nodig is. Laat julle daarop wys dat die tyd sal aanbreek waarop die beslissing van julle geëis sal word en dat julle dan in groot nood sal beland, indien julle nie ‘n lewende geloof besit nie, wat egter vereis dat julle die weg na My Hart sal vind en moet gaan. Want alleen Ek kan julle krag gee, maar Ek moet in julle teenwoordig kan wees, om welke rede julle julleself innig met My moet verbind. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205