BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 5

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Laaste oordeel - vroeë wekroep 5291 Ek sal die mensdom altyd waarsku van 'n dreigende oordeel, om aan mense die geleentheid te bied om hulself voor te berei. Die oordeel sal nogtans skielik en onverwags kom. Skielik, want Ek sal nooit die tyd aankondig nie en dus sal dit skielik en onverwags kom, selfs vir die getroues, want mense sal altyd 'n uitspraak uitskuif na die toekoms en nooit 'n spoedige vervulling van die voorspellings verwag nie, want alles wat aan mense van die geestelike koninkryk af oorgedra word, vereis uiterste geloof, wat egter selde deur mense bereik word. Slegs enkeles sal nie twyfel wanneer Ek 'n komende oordeel deur sieners en profete aankondig nie, maar hierdie enkeles is nie in staat om hul medemens te oortuig nie en sal dus altyd min en wyd verspreid wees, totdat die gebeurtenis plaasgevind het. Die tekens en voorspellings van 'n kolossale oordeel sal vermeerder in die laaste dae. Dit sal weer namens My deur sieners en profete aangekondig word, verskeie tekens sal 'n finale oordeel geloofwaardig maak, kontakte sal tussen hemel en aarde gevestig word met die doel om mense te waarsku, want Ek wil nie hê hulle moet hulle blindelings in 'n ramp begewe nie. Mense sal My egter nie glo nie en dus doen hulle niks om die toestand van hul siele te verbeter nie, hulle lewe nie asof die einde en hulle liggaamlike dood ‘n werklikheid is nie, maar sal alles verwerp wat hulle daaraan kan herinner en tog sal die oordeel plaasvind. Die dag sal verseker kom wanneer die lewendes en die dooies geoordeel sal word, die gelowiges en die ongelowiges, die wat geestelik heeltemal dood is en dus nie kan verwag om te bly lewe nie. Ek praat dikwels en duidelik genoeg met mense, maar Ek moet dit altyd deur middel van 'n mens se mond doen, deur natuurlike gebeure of ander natuurlike tekens, sodat dit nie die vryheid van mense se geloof, wil en optrede aan bande lê nie. Dit sal beslis vir My maklik wees om van bo met hulle te praat, om vrees en terreur in hulle aan te wakker ten einde ’n verandering in hulle te bewerkstellig. Dit sal egter nie vir hul vordering voordelig wees nie, Ek sal niks anders bereik as 'n gedwonge geloof in My en My Mag, wat egter nie tot liefde sal lei nie, maar eerder tot vrees vir My en sal julle mense nooit in staat kan stel om volmaaktheid te bereik nie. Tog spreek Ek voortdurend met julle en herinner julle aan die naderende tyd van die einde van hierdie aarde en die laaste oordeel. Enigiemand wat dit glo en daarvolgens lewe, sal geseënd wees en hy kan die laaste dag sonder vrees verwag. Maar wee diegene wat nie glo nie, wat 'n dowe oor draai vir My vermanings en waarskuwings, wat dit nie wil hoor nie, omdat hulle die aardse lewe liefhet en dit daarom vir ‘n eindelose tyd sal verloor. My finale wekroep voor die einde sal oral reik. Moenie jul ore vir hierdie laaste waarskuwing sluit nie, want dan sal daar nie veel tyd oor wees nie. Wat ek deur sieners en profete verkondig het, sal vervul word en alles sal gebeur soos wat julle deur Woord en Geskrif vertel is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205