BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 254

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vervulling van die gebooie van liefde 5873 Leef slegs in die liefde. Ek vra niks anders van julle nie, maar daardeur sal julle 'n nog onpeilbare doel bereik, 'n vlak van volmaaktheid wat later die helderste insig vir julle sal beteken, want dan sal julle siele in staat wees om geestelike visie te bereik en insig kry in My koninkryk met al sy prag. Ek vereis net dat julle moet liefhê, want liefde is die sleutel tot insig, tot krag en die grootste geluk. Enige persoon kan goed wees, maar of hy dit wil wees, of hy die sagte aandrang in hom sal volg, is 'n deurslaggewende faktor in die bereiking van sy doel op aarde. En dit is die rede waarom hy voortdurend aangemoedig word om liefde te beoefen, keer op keer word hy herinner om dade van liefde te doen en gewaarsku om nie gevoelloos op te tree nie. Dit is waarom die gebooie van liefde aan hom deur My gegee is, sodat hy nie sal vergeet wat belangrik in die aardse lewe is nie, sodat hy sy gesonde verstand sal gebruik om hom te help wanneer die aandrang van sy hart reeds te swak geword het. Dan moet hy onthou dat My Wil slegs die vervulling van My gebooie van liefde verwag en rasioneel probeer om vas te stel waarom Ek hierdie gebooie gegee het. Hy moet aan die woorde dink "Hy wat in die liefde bly, bly in My en Ek in hom”, gevolglik, - indien hy kontak met My begeer, sal hy 'n lewe van liefde moet lei. In daardie geval sal sy geestelike opgang egter verseker wees, dan sal hy die doel van sy aardse lewe vervul. Liefde is die hoogste. Liefde is die krag waarsonder geen mens kan lewe nie, wat verstaan moet word as die lewe van die siel, wat ewig is, maar kan swig voor die geestelike dood, indien die liefde, die krag wat ware lewe in die eerste plek gee, ontbreek. Enigeen wat vir ewig wil lewe, moet liefde aan almal gee wat hom nader, aan almal wat sy liefde wil hê, dan eers sal hy in staat wees om in krag en lig te skep en slegs dan kan hy geluksalig wees. Maar sonder liefde is die siel in die duisternis en swak, want selfs die liggaam se lewe dui nie sonder liefde op lewe vir die siel nie, maar sy kan tydelik die liggaam se lewe gebruik, maar sonder liefde altyd in die verkeerde rigting, wie daardeur bloot die lae rondom haar verdik, sodat aan die einde van haar aardse lewe, sy die geesteryk ontdaan van alle krag en lig sal betree, waar sy nie meer die voorreg toegestaan sal word dat die liggaam haar toestand kan verander nie, want sy het nie die liggaam se lewensenergie vir haarself gebruik nie, sy het nie ingegee vir die sagte drange en die liggaam liefdesdade laat doen nie. Want solank as wat sy op aarde geleef het, het haar gedagtes en bedoelings die liggaam se aktiwiteite bepaal. Die gebruik van energie en haar verkeerde bedoelings en gedagtes het dan ook haar toestand van dood in die geesteryk bepaal. Julle word keer op keer vermaan om lief te hê, julle mense word met so baie teenspoed en hulpeloosheid gekonfronteer en word so dikwels genader vir hulp, dat julle voortdurend in staat sal wees om dade van liefde te doen, want julle het die vermoë om dit te doen, maar of julle die wil het, sal eendag julle siele se toestand na die dood bepaal. Dade van liefde, in ooreenstemming met My wil, kan nooit vir julle negatiewe gevolge veroorsaak nie, want alles wat julle met liefde gee, sal op verskeie wyses geestelik en aards aan julle vergoed word. Dit sal julle nooit benadeel nie, want dit wat julle ontvang deur die vervulling van My gebooie, sal onbeperk wees, want wanneer Ek gee, ken Ek geen beperking waar liefde My motiveer om My Liefde te bewys nie. Handel met liefde, moenie berekenend gee nie, maar laat julle harte julle aanspoor om te wil deel en genoeë te gee. Dan sal julle liefde ontbrand in julle en die vuur sal alle onsuiwerhede oplos wat nog aan julle siele vasklou. Deur die liefde sal die siel helder en duidelik word en My Liefdeskrag kan haar deurdring en sy sal vir ewig lewe en alles weet, sy sal besef dat slegs liefde die eenheid met My kan bereik, dat sy slegs deur liefde die ewige saligheid kan bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205