BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 80

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse nood moet lei tot kontak met God 5491 Alles op aarde is aan julle gegee sodat julle volmaaktheid kan bereik. Julle kan onder alle omstandighede volwassenheid bereik, maar julle kan ook hardnekkig en met bitterheid agteruitgaan in julle ontwikkeling, omdat julle ’n vrye wil het, wat nooit deur uiterlike invloede gedwing kan word om ‘n spesifieke houding aan te neem nie. Julle moet uit die diepte van julle hart wil opwaarts groei, dan sal alles ook vir julle werk in julle poging tot volmaaktheid. Want dan sal julle deur God se Wil aangegrypword om lief te hê, Wie altyd geleenthede skep vir julle om julleself te vorm en aan Wie julle slegs julleself moet gee om opgehef te word. Julle word almal ‘n mate van genade gegee; hoe kan julle enigsins val, of terugval, in julle geestelike ontwikkeling as julle van hierdie genade gebruikmaak? Want die seëninge is ‘n betroubare effektiewe middel van hulp, dit is ‘n spesiale soort hulp wat slegs na omhoog lei, want wat deur God se liefde aangebied word, sal ook na Hom lei. Goddelike geskenke van genade het uitsonderlike krag en moet daarom nie verwerp word nie. Daarom moet alle aardse teëspoed ook as ‘n seën beskou word, omdat dit tot vooruitgang kan lei indien dit as sulks aanvaar word, wanneer teëspoed die mens bewus maak dat hy omhoog moet kyk, met die doel om hulp te vra by die Een Wie kan en altyd wil help. Deur gebed maak julle kontak met God, wat altyd nog ‘n stap omhoog beteken, want om na Hom te keer, toon op sigself julle wil, wat deur God getoets word tydens julle aardse lewe. Dit is egter slegter vir julle mense as aardse ontberings nie kontak met God tot gevolg het nie. Dan sal julle dikwels ook hulp ontvang, maar van hom aan wie julle volgens julle wil nog behoort, van wie julle nie weggedraai het nie. Dan sal God julle nie kan help nie, maar julle sal altyd hulp ontvang van die een wie julle gewillig dien weens julle houding. God wil erken word en Hy sal dikwels na julle toe kom in die vorm van lyding en teëspoed. Sodra julle egter na Hom toe vlug, sodra julle gedagtes na Hom draai, kan julle absoluut seker wees dat Hy julle sal help, dat Hy julle nie op jul eie sal laat as julle in ernstige moeilikheid is nie. Geen gedagte vervaag nie, geen vraag word verontagsaam nie, want die geringste gedagte beïnvloed en motiveer Hom om julle te help en alles wat Hy doen, word slegs deur Sy liefde bepaal, wat vir julle en julle volmaaktheid geld. Daar is geen teëspoed wat nie opgelos kan word nie, want niks is vir Hom onmoontlik nie, maar Hy vorm alles op so ‘n manier dat dit julle sal help om volmaaktheid te bereik, as julle altyd net aan Hom dink en julleself aan Sy genade toevertrou. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205