BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 303

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gebreke van die Liggaam - Lyding vir die Siel 5995 Die liggaam sal vergaan, maar die siel sal hom verlaat om die ewigheid binne te gaan in stralende volheid van lig, wanneer sy die aardse lewe korrek gebruik het. Wees daarom nie bedroef wanneer die liggaam gebreke het nie, want die liggaam dra dan ‘n las vir die siel, sodat sy in vryheid kan opvaar na verligte hoogtes. Wees nie bedroef nie, wees veeleer bly, want dit is ‘n pluspunt vir die siel aan die einde van die aardse lewe. Dit is die weg waarvan julle jul eens vrywillig bereid verklaar het om te gaan, ook wanneer julle gedurende die aardse lewe niks daarvan geweet het nie, maar waar die siel die moontlikheid ingesien het om ryp te word en die lot op haarself geneem het, - wat vir julle moeilik te dra voorkom. Maar wanneer julle liggaam nie meer sy las kan dra nie, wanneer julle te swak voel om die kruis te dra wat julle opgelê word; kyk dan omhoog na Hom en vra Hom dat Hy julle las op Sy skouers sal neem en Hy sal julle kruis help dra. Hy sal julle krag gee en julle ondersteun. Hy sal steeds vir julle gereedstaan wanneer julle Hom sal aanroep om hulp. Julle wat op aarde moet ly, sal die Liefde van God in besondere mate ondervind, ook wanneer julle dit nie begryp nie, ook wanneer dit vir julle onbegryplik voorkom dat Sy Liefde julle ‘n kruis oplê. Dog ly en vergaan die liggaam maar net, maar die siel sal onuitspreeklike lyding gespaar bly en die Liefde en sorg van God sal na hierdie siel uitgaan, van wie Hy ‘n lot sou verhoed wat heelwat smartliker sou wees as die lyding wat die liggaam sou dra gedurende sy lewe op aarde. En sodra julle julleself skik binne die Wil van God, sodra julle geduldig julle kruis dra, sal die omhulsels om die siel oplos en sy sal ontvanklik word vir lig. Sy sal vrykom en hoef nou ook nie die dood te vrees nie. Sy sal die dood begroet as toegang na die ryk van die lig, met vreugde sal sy die liggaam aflê en dankbaar wees dat hy vir haar gely het. Want nou sal sy lewe in lig en vryheid en ewige geluksaligheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205