BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 2

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus het gekom vir die swakkes, siekes en behoeftiges 5282 Ek het vir die swakkes, siekes en behoeftiges in die wêreld gekom, want die sterkes en gesondes het My nie nodig nie. Hulle het hul eie weg gevind, tenminste, hulle het geglo dat hulle kon en slegs toe hulle op ‘n dwaalspoor beland het, het hulle hul swakheid besef en na My geroep toe hul eie krag nie meer genoeg was om die lewe baas te raak nie. Almal wat na My roep, wat My nodig het, is swak en hul siele sukkelend en hulle almal sal deur My gered word, want deur My aan te roep erken hulle dat hulle in ’n benoude toestand is, waarvan hulle hoop om deur My gered te word. Julle mense is almal swak en siek en dit is voordelig vir diegene wat dit erken. Die wat egter sterk en gesond voel, is sleg daaraan toe, want hulle kan nie gehelp word nie. Daar is baie wat glo dat hulle geen hulp nodig het nie, wat van hul eie krag oortuig is en baie maklik gebruik maak van die krag van die een wat hulle vir hom wil wen, wat hul arrogante geloof versterk en hulle dus van krag voorsien, maar nie sonder ‘n diens inruil daarvoor nie. Hy verlang die siel en gee daarvoor die liggaam wat dit verlang. Ek is egter die Geneesheer van die siekes en swakkes, Ek is die Trooster van die bedroefdes en die Hoop van die moedeloses. Hulle almal kom na My toe en hulle sal nie tevergeefs vra nie. Ek is bereid om hul almal te help, selfs al ondervind hulle dit nie dadelik nie. In daardie geval weet Ek egter ook waarom en tog is julle nie verlaat nie, want niemand wat My met sy hele hart om hulp vra, sal My tevergeefs aanroep nie. “Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is en Ek sal julle verkwik.” So het Ek julle My Hulp belowe en so sal julle Haar sekerlik ontvang. Onthou dit altyd wanneer julle deur swaarkry gekonfronteer word, wanneer julle liggaamlik of geestelik in die nood is, wanneer die aardse lewe swaar op julle druk, wanneer julle hulp nodig het. Onthou dan dat Ek eens en te enige tyd gekom het na die armes, siekes en swakkes en dat Ek slegs wag op julle oproep om My aan julle te openbaar, maar Ek wil aangeroep word, sodat julle vryelik jul swakheid sal erken en vra vir My, julle Geneesheer en Helper, dat julle deur julle oproep julle geloof bewys dat Ek julle kan en wil help en Ek sal nooit toelaat dat hierdie geloof vernietig word nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205