BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 577

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Onheil en ellende - God se wil of toelating 6635 Die wêreldse mens stel homself tevrede met wat sy liggaamlike sintuie bevredig. En hy mis niks as hierdie sinne van hom bevredig word nie, selfs al glo hy in “geestelike” genietinge en daaronder slegs goed verstaan wat deur middel van die verstand verwerf is; wanneer hy homself met kennis besighou wat slegs aardse sake betref. Hy voel dus goed en mis niks nie, omdat sy siel met haar begeertes haarself nie opdring nie en sy kan haarself ook nie op die voorgrond plaas nie, omdat die liggaam die oormag het. Maar die toestand van tevredenheid sal nie blywend wees nie, of sal net baie selde tot by sy dood bestaan, omdat so 'n mens homself dikwels self liggaamlik ten gronde rig, omdat siektes of die toenemende ouderdom die aardse genietinge of vervulling van liggaamlike begeertes verbied en die mens nou dikwels gedwing word om na te dink oor homself, oor sy lewe en oor die sin van die bestaan. En dan sal die Liefde van God steeds weer op hom afkom en sal poog om hom van die wêreld af weg te hou. Hy probeer nou om aan die siel krag te gee, wat die mens innerlik beïnvloed om hom los te maak van sy strewe tot nou toe en om homself te bevry van wêreldse gedagtes. Maar die siel sal slegs kan deurdring, indien sy ’n sekere krag kan besit wat van buite af na haar toe moet kom deur hulp, wat kan bestaan uit opbouende gesprekke, geestelike gesprekke of die oordrag van die Goddelike Woord, deur goeie boeke of deur liefdevolle voorbidding vir 'n medemens. Daarvandaan kan krag nou na die siel kom om nou ook op die liggaam in te werk. En dan kan 'n stadige verandering van denke plaasvind en kan die res van die aardse lewe tog nog goed benut word vir die volwassewording van die siel. Siekte, ongeluk en aardse nood is daarom noodsaaklik vir die mense wat hul al te veel aan die wêreld oorgegee het, en dikwels die beste en enigste middele om ook die oppervlakkigheid van die wêreld te leer insien. En hoe meer die mensdom haar blik op die wêreld sal rig, des te meer sal hierdie middele gebruik word om hulle nader aan die lig te bring. En daarom sal te veel lewensgenot, oormatige aardse vreugde en die sinne belustigende optrede van wêreldse kant altyd vergesel wees van verskynsels van negatiewe aard, soos ongelukke, siektes en ellende wat op die voorgrond tree, waaraan ’n buitensporige lewensgenot ten grondslag lê. In ’n sekere sin moet die mense al aan hul eie liggaam die verwoestende uitwerking voel, wat genotsug en onmatigheid veroorsaak. En daardeur moet hulle leer om in te sien wat die liggaam eintlik is en wat die lewe tot nou toe vir hul opgelewer het. Want ander middele lewer by sulke wêreldse mense geen resultate op nie. Maar hulle kan nog bereik word, waartoe voorbeelde en goeie gesprekke nie in staat was nie, dat hulle afstand doen van die wêreld en ontsnap vanuit die grootste gevaar, eerder as om daardeur verslind te word. Daarom moet ookal die oënskynlike onheil in die laaste tyd beskou word as Goddelike Wil of toelating, wat nog 'n seënryke uitwerking kan hê, ofskoon dit ’n kwaadwillige aanleiding het, of ook getuig van die werksaamheid van die teenstander. Steeds kan dit ook mense tot besinning bring en ’n afkeer van die wêreld tot gevolg hê. En dan sal die siele van hierdie mense behoed wees teen 'n baie erger lot, nadat hulle weggeroep is van die aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205