BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 23

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

‘n Besondere taak - Stry vir die waarheid 5335 Julle dienswilligheid veroorsaak dat julle taak bewustelik deur julle uitgevoer sal word en dat julle troue arbeiders in My wingerd sal wees. En daarom word take aan julle gegee wat nie deur almal nagekom kan word nie, wat weer besondere bereidwilligheid vereis en wat van groot betekenis is: Julle moet stry vir die Waarheid! Om die liefde te predik is wel die noodsaaklikste, omdat niemand sonder liefde salig kan word nie, maar die amp van prediker kan deur mense uitgeoefen word wat vervul is met die Gees, ook wanneer hulle nie bekwaam is om te stry nie, want elkeen wat self liefde het, kan ’n ander tot liefde inspireer. Maar die stryd vir die Waarheid vereis ‘n besondere bekwaamheid, kennis van die Waarheid en ‘n strydlustige gees, wat dit wat reg en waar is onderskraag, maar ook ‘n uitermate sterk geloof in My Woord, want ’n mens kan slegs verdedig wat hy as Waarheid insien, wat hy geensins betwyfel nie, omdat die “Ewige Waarheid” dit aan hom gegee het. Om oortuigend vir die Waarheid in te staan, moet hy in die eerste plek self vas daarvan oortuig wees en daarvoor is ‘n lewe in liefde nodig, sodat My Gees werksaam kan word in hom. So moet ook die liefde vir die medemens hom weer aanspoor om aan hulle die Waarheid te wil oordra, om welke rede hy dan met vurige ywer teen leuen en dwaling sal optree. Waar leuen en dwaling is, breek die lig moeilik deur. Waar die akker begroei is met onkruid, kan ‘n goeie saadkorreltjie nie ontwikkel nie en het die akker in ‘n sekere sin waardeloos geword vir sy besitter. En daarom moet My knegte dit eers van onkruid suiwer, ‘n arbeid wat buitengewoon moeisaam is en volharding en krag vereis. Waar leuen en dwaling vassit in die harte van die mense, kan die suiweringswerk slegs met onverbiddelike geweld gerealiseer word, die verteenwoordiger van die waarheid moet niks ontsien nie, alles moet blootgelê word wat indruis teen die suiwer waarheid en daarom moet hyself besit wat hy aan sy medemens wil bring. Sulke knegte het Ek in die laaste tyd voor die einde op aarde nodig. En hierdie taak is so belangrik, dat Ek hierdie knegte heel besonder sal bystaan en vir hulle op elke manier die veld waarin hulle moet werk, gereedmaak en Ek sal hulle bystaan in geestelike, sowel as in aardse nood, wanneer hul die lewensweg op aarde gelykmaak en hulle aanspoor om steeds yweriger geestelik werksaam te wees, sodat hul taak suksesvol kan wees. Hy moet nie die vrug van sy eie gedagtes verkondig nie, ofskoon hierdie ook waar kan wees, wanneer hy deur My Gees verlig is. Maar ‘n buitengewone werksaamheid van My Gees in hom, sal hom die sekerheid gee om moedig op te tree teen dwaling en leuen. En met ‘n heldere Gees sal hy insien waar dwaling en leuen is, hy sal die suiwer Waarheid daarteenoor stel en hom nie in die war laat bring deur openlike teenstand nie, deur vyandighede of vervolging nie, hy sal onverskrokke stry met die swaard van die mond, ten volle oortuig dat hyself in die Waarheid vasstaan. Sulke knegte het Ek op aarde nodig, wat niemand vrees nie en vir hul Heer deur die vuur sal gaan. Ek het mense nodig met ‘n sterk geloof en ‘n vaste wil, met ‘n absolute liefde vir die Waarheid en besef van die groot geestelike nood. Waar Ek sulkes vind, verrig Ek, om te begin, die voorbereidende werk, om aan hulle die waarheid te stuur en hulle met die taak wat vir hulle bestem is, vertroud te maak. Ek lei hulle op tot ware vreeslose verdedigers, Ek verlig Self hul gees sodat hulle duidelik kan insien waar en wanneer hul ingryping nodig is, waar en wanneer hulle teenoor die leuen staan, om haar openlik te veroordeel. Alle arbeiders in My wingerd is nie vir hierdie taak opgewasse nie, omdat die vyandige mag al te sterk geword het, omdat die mense goed voel in die onwaarheid, omdat dit ‘n maklike lewe is, terwyl die suiwer Waarheid selfoorwinning vra, wat hulle nie wil doen nie. Daarom moet My kneg in die besef hiervan, sonder oorweging, die gevolge van ‘n onware denke en ook die gevolge van dwaalleringe blootlê en hy mag nie daarvoor bang wees om die verdedigers van die dwaling, die Waarheid in hul gesig te sê nie, want goeie saad kan nie gesaai word en tot bloei kom, voordat die akker gereinig is van onkruid nie, wat tot niks dien en onverbiddelik uitgeroei moet word. Die Waarheid moet die weg voorberei en daarom wil Ek elkeen seën wat die Waarheid uitdra en sy arbeid vir My en My Ryk ondersteun, soos Ek trouens ook sy aardse weg sal gelykmaak, sodat hy hom ongehinderd aan sy arbeid kan wy, waarvoor Ek hom uitgekies het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205