BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 384

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Innerlike weerstand - Hindernis om die waarheid aan te neem 6170 My Woord moet sonder weerstand aangeneem word wanneer dit weerklink in die hart van ‘n mens. Die geringste weerstand maak die mens nie by magte om dit in sy suiwerheid te hoor nie, want weerstand beteken om teenoorgesteld te dink, wat My teenstander die moontlikheid gee om binne te sluip, - al is dit maar om afkeer in die mens op te roep om die ontvang van die waarheid te verhinder. Vêrder sal sy krag nie reik nie, omdat die ontvanger van My Woord hom bewustelik met My verbind en sy weerstand meer uit verlange na die waarheid voortvloei en hy dan slegs weerstand daarteenoor stel wanneer die waarheid volgens hom in gevaar is. Tog is hierdie weerstand nie korrek nie, omdat ‘n mens wat hom met My verbind om My Woord te ontvang, homself nou ook heeltemal aan My moet oorgee om seker daarvan te wees dat Ek hom sal beskerm teen onware geestelike leringe. Daarom is daar maar weinig mense wat geskik is om My Woord te ontvang, omdat die meeste kennis besit wat hulle nie graag bereid is om op te gee nie. Daarom moet daar ‘n sterk geloof wees om slegs dit as waarheid te laat geld, wat Ek Self na die aarde stuur deur die werksaamheid van My Gees. Mense wat ‘n bepaalde kennis in hulle opgeneem het wat nie in ooreenstemming is met die Woord wat regstreeks deur My gespreek is nie, is moeilik bereid om dit aan te neem, omdat hulle dan hul hele denke moet verander, maar ‘n buitengewone sterk verlange na die waarheid is daarvoor nodig. Om hierdie mense met My regstreekse woord te seën, sou daarom onmoontlik wees, omdat in hulle steeds die weerstand sou ontwaak, sodra My Woord afwyk van hul kennis en denke tot nou toe en dan sal My teenstander weer ‘n maklike spel hê om die mense te laat twyfel. Die mens moet glo dat Ek Self tot hom spreek en alle dwaling daarom uitgesluit is. Eers dan is dit moontlik om weer ‘n volledig misvormde leer te suiwer, eers dan is dit moontlik om die teenstander onskadelik te maak. Maar hoe dieper die dwaling al in ‘n mens gewortel is, des te moeiliker bevry hy homself daarvan en daarom sal hy My Woord nie regstreeks kan hoor nie, omdat enige weerstand so iets onmoontlik maak. Die stryd tussen Lig en duisternis word juis besonder heftig gevoer waar die Lig wil deurbreek. En slegs ‘n sterk wil wat op My gerig is, verjaag die vyandige kragte wat van benede is. So 'n wil sal Ek egter seën en nooit meer toelaat dat hy verswak word deur vyandige kragte nie. Maar ook sal Ek die mens steeds die insig gee wanneer hy aangeval word, sodat hy homself sal bewapen en homself nog inniger met My verbind, om dan ook beskerm te wees teen enige invloed wat van benede kom. Wie daaraan glo dat Ek tot die mense spreek, hoef ook nie te twyfel aan die waarheid nie, omdat hy andersins ook aan My Liefde en Mag sal twyfel, Wie dit wel sal en kan verhinder dat onware idees insluip en die waarheid dus in gevaar bring. Maar solank hy twyfel, is hyself nog nie in staat om My stem in hom te hoor nie, want daartoe hoort onvoorwaardelik ‘n sterk geloof aan My Liefde, My Wysheid en My Mag. Dan weet hy ook dat Ek die mense die waarheid wil bring, dat Ek die regte weg daarvoor kies en dat Ek waarlik die mens sal behoed teen dwaling wat homself aanbied om My en die medemens te dien. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205