BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 455

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aandag aan wêreldgebeure 6346 Julle mense laat die wêreldgebeure veel meer indruk op julle maak as wat goed is vir julle, want al julle denke, verwagtinge en begeertes is daarop gerig en julle vind geen tyd vir ure van rustige besinning nie, wat julle vir julleself moet aanpak, sodat julle aandag kan gee aan die verloop van julle eie ontwikkeling. Alles sal vir elke afsonderlike mens tot tevredenheid opgelos kan word, indien hy sy eie vorming op die voorgrond sou stel en oortuigend sou glo dat die wêreldgebeure ook deur My Self gestuur word, maar steeds in ooreenstemming met die wil van die mense en hulle geestelike gesteldheid. Wat julle mense as die vernaamste beskou, is steeds net die gevolg van julle geestelike onverskilligheid, - dit is die gevolg van die lae geestelike vlak van die mense. Want hierdie onverskilligheid bepaal die menslike wil om liefdeloos op te tree teen die mensdom, soos wat dit egter ook die grondslag lê vir duidelike onheil en dus ook verontrustende wêreldgebeure, waardeur die mensdom wakker geskud moet word en aangespoor moet word om te streef na bo. As die mense maar ‘n bietjie meer op hulle geestelike welsyn bedag sou wees, dan sou alles wat aards is, ook weer geordend word, die mense sou hulself nie so laat verontrus deur die handeling van ‘n enkeling nie, want hulle sou dan alles aan My voorlê en ‘n verandering aan My oorlaat. En dit sou werklik nie nadelig vir hulle gewees het nie, hulle sou ook weer aards in rustige vaarwater gelei word en tog die doel bereik. En so sal julle nog op baie onheil kan reken wat die aarde te wagte staan, deels veroorsaak deur die menslike wil, deels deur Myself aan julle toebedeel, om die rigting van julle gedagtes te verander, om julle met geweld aan julle einde te herinner, wanneer julle sal sien dat die lewens van baie mense in gevaar sal wees of uitgewis sal word, wanneer julle sal moet ervaar hoe magteloos julle self is, indien julle julleself nie tot die Ewige Een wend Wie alleen magtig is nie, maar Wie deur julle vergeet was of Wie julle nie wil erken nie, anders sou julle waarlik die vervulling van Sy Wil ter harte geneem het en dan ook Sy beskerming geniet het in elke nood en elke gevaar, selfs wanneer dit wat vir julle van menslike kant te wagte staan. Indien julle met My sal leef, dan sal julle weinig aandag skenk aan die wêreldgebeure, omdat julle julleself en julle lotgevalle aan My sal toevertrou, omdat julle My nou ook sal vertrou dat Ek julle sal help. Skakel julle My egter uit julle gedagtes uit, dan let julle slegs op dit wat My teenstander aanrig, dan hou My teenstander julleself deur die gebeurtenisse, wat sy werk is, in gevangenskap en julle beland midde in die draaikolk wat julle na benede sal trek. Wat daar ookal in die wêreld gebeur, My Wil en My Mag kan dit ontbind en My Wil en My Mag kan ook die uitwerking van al die bose afwend van julle wat by My skuil, wat julle toevlug tot My neem, wat julleself by My aanbeveel en in My julle Vader sien. Julle hoef die wêreld waarlik nie te vrees wanneer julle jul blik op My sal rig nie, wanneer julle die aardse ryk gering sal ag en ywerig sal streef na die geesteryk. Vir niks hoef vir julle te vrees nie en al woed die hel ook om julle, sal Ek julle deur alle gevare lei, sodra julle met julle wil, julle liefde en julle strewe met My in verbinding sal staan, sodra julle blik geestelik gerig word. Daar sal vir julle geen gevaar dreig nie, want daar kan niks met julle gebeur nie, behalwe dit wat dienstig sal wees vir julle voltooiing. Streef na julle geestelike voltooiing, dan sal julle ook geen wêreldse gebeurtenisse of verontrustende voorvalle meer vrees nie, want julle sal julle veilig geborge voel onder My beskerming. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205