BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 132

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vaderhuis en Geluksaligheid 5617 Julle moet julle intrek neem in My Vaderhuis, julle sal tot in Ewigheid daar bly, waar Ek julle eers geplaas het om in alle geluksalig werksaam te wees. Maar dan sal julle jul God en Vader van ewigheid kan sien in Jesus. Ekself sal onder julle wees en julle geluksaligheid sal onmeetlik wees en bly, want in ewigheid kom daar aan die heerlikheid in My ryk geen einde nie. Teenoor wat julle op aarde sal kan bereik, is dit so onbegryplik en oorweldigend dat julle niks anders meer op aarde sou nastreef as julle hierdie heerlikheid vir julself sou kon voorstel nie. Maar julle moet, sonder om daarvan op hoogte te wees, streef na My ryk, julle moet uit vrye wil na julle Vaderhuis terugkeer, omdat julle lotsbestemming dan eers geluksaligheid sal wees, op voorwaarde dat die wese in vrye wil die volmaaktheid bereik het. Hierdie geluksaligheid is vir julle weggelê, dog is dit aan julle oorgelaat hoe lank julle nog jul terugkeer na die Vaderhuis wil uitstel, want julle bepaal self die tyd en dit kan al by julle liggaamlike dood ten einde loop, indien julle die volmaaktheid op hierdie aarde bereik het. Ek wag op almal en Ek hou vir elkeen van julle die woning gereed. Laat julle julle deur hierdie woorde van My aangespreek voel, laat dit julle aanspoor om ernstig daarna te streef om na My toe te kom in My Ryk, stel vir julleself die heerlikste lot voor en tog sal julle nie by benadering die ware beeld kan hê van dit wat Ek berei het vir Myne nie, vir die mense wat My liefhet uit hul hele hart en hul hele siel nie. En dit alles sal julle kan bereik as julle maar net My gebooie onderhou: Om My en die naaste lief te hê. Julle sal julle slegs deur onbaatsugtige naasteliefde so moet omvorm dat die geesteryk met sy lig julle kan opneem sonder dat julle vergaan. Dan sal julle jul Vaderhuis kan betrek, dan kom Ek julle Self tegemoet en lei julle na alle heerlikhede toe en word julle in My nabyheid met My Liefde deurstroom en sal julle onbeskryflik geluksalig wees en bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205