BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 72

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Uitleg oor gevalle van besetenheid 5472 Ek wil My kinders steeds korrek onderrig en aan hulle kennis verskaf en dit is My Wil dat ook hulle wat onkundig is, onderrig moet word. Vir die mense beteken dit ‘n groot gevaar wanneer hulle hulself, in geval van aardse nood, nie tot My wend nie, maar op eie krag en met hardnekkige koppigheid hulle nood wil bemeester en dan ook daarmee klaarspeel. Dan was dit egter nie hulle eie krag nie, maar hulle ingesteldheid, die onbewustelike innerlike verwerping van My wat die kragte van die duisternis veroorloof het om aan hulle krag van benede te voorsien en gevolglik ook die wil van die mens in beslag te neem, om steeds meer en meer invloed te verkry. Die mens hoef nie uiterlik herken te word as sleg nie, maar in trotsheid, arrogansie en in aardse rykdom is die bewyse daar dat die mag van benede van hom besit geneem het. Die nalaat van goeie werke in eiebelang, ongevoeligheid vir die nood van die medemens en oorgrote genotsug, laat jou die wêreldse mens herken, wie geen binding met My het nie, teen wie egter ook geen openlike oortreding van die wet in te bring is nie. Vir sy medemens kom hy goed en regverdig voor, maar sy siel is sonder liefde en sonder geloof in My en sy einde sal nie salig wees nie, want die aarde hou hom in die ban, in die hiernamaals begeer hy nog sy goedere, omdat hy niks anders besit het nie en sy begeerte na die wêreldse te groot was. Hierdie mens was dus deur duister kragte geketting en tog het hulle nie daarin geslaag om sy siel so na hulle hand te vorm dat hy uitgesproke slegte handelinge begaan het nie. Hulle verhinder hom slegs om na My toe te kom, maar hulle het hom nog nie heeltemal in hulle besit nie. En daarom probeer hulle nou om hulle werkinge voort te sit, waar dieselfde aanleg, dieselfde denke en ‘n swak wil te sien is, wat die maklikste onder die nakomelinge op aarde te vind is en dit kan gevolge hê in baie agtereenvolgende generasies. ‘n Denke wat op My gerig is, kan egter ook die uitwerking daarvan verswak of heeltemal onmoontlik maak. Ook kan die mense slegs van tyd tot tyd in die noute gedryf word, maar dan so hewig, dat mens van ‘n geval van besetenheid kan praat. Hierdie kragte gaan besonder erg te kere as hulle hul vergeefse moeite insien, wanneer die mense steeds weer in hulle denke en wil op My aangewese is. En dit kan moontlik wees vir solank die siel van die eersgenoemde nog geen verlossing gevind het nie, wanneer sy deur haar eie verkeerde wil en begeerte hierdie kragte toelaat om hulle intrek te neem in dit wat van hom afstam. Die mense sou hulself egter kan bevry deur ‘n baie innige gebed tot My, deur ‘n lewende verbinding en diep geloof, maar dit ontbreek by hulle en My gawes van krag verwerp hulle, beïnvloed deur die kragte wat verbitterd worstel om die siele te wen. Sodra die siel egter in die hiernamaals verlos is, is die mag van die duistere krag ook gebreek en daarom bind Ek die siele baie besonders aan julle hart, dat julle hulle sal help, omdat hulle alleen te swak is. Lig hulle in oor My en My Liefde, dat hulle My om hulp moet aanroep en dit sal hulle ten deel val en tegelykertyd sal die siele op aarde ook bevry word wat onder die invloed staan van kragte waaraan die mag toegestaan word oor mense wat My nie om hulp aanroep nie, maar die krag van My teenstander gebruik om die aardse lewe te oorwin. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205