BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 588

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die Krag van Jesus se Naam 6663 Wanneer julle My Naam met diepe eerbied uiter, neem die geestelike krag oorvloedig in julle toe, omdat julle daarmee julle geloof in My openbaar en die eerbied en liefde wat julle jul Goddelike Verlosser Jesus Christus vergun; en hierdie geloof kan Ek dan met ’n toevloei van krag beloon, wat julle almal dringend nodig het. En wanneer julle dan in My Naam vergader, sal krag julle toestroom en julle siel sal My teenwoordigheid aanvoel, want dan sal Ek in julle midde wees, omdat julle toegewyde denke My teenwoordigheid toelaat. En julle sal julleself in ‘n ontwikkelingsfase bevind wat verlossing waarborg, sodra julle My in Jesus Christus bely. Sedert My kruisiging hang julle verlossing af daarvan of julle My verlossingswerk deur die mens Jesus erken en of julle glo dat julle God en Skepper na die aarde neergedaal het om die werk van verlossing deur die mens Jesus namens julle uit te voer. Daarom moet julle hierdie geloof van julle bevestig en julle doen dit wanneer julle My Naam in geloof uitspreek. Ek sal julle gedurig aanhoor en dit sal My toelaat om by julle teenwoordig te wees. En elke vergadering in My Naam sal deur My geseën word. Ek wil julle gedagtes rig en julle gees verlig; Ek wil Self met julle praat en Ek is inderdaad in staat om dit te doen, want dan kan Ek onder julle wees, omdat julle in My glo. En daarom moet julle gereeld bymekaarkom, en waar twee of drie in My Naam bymekaar is, daar sal Ek in hul midde wees. Ek kan dus ter enige tyd deelneem aan julle gesprekke, in julle gedagtes wees, Ek kan alles oordra wat julle nodig sal hê vir daardie tyd; Ek kan julle verlig waar twyfel bestaan en Ek kan raad gee en help, want julle almal het My raad en My hulp nodig, want julle almal lyk steeds soos swak kindertjies wat aan die hand gelei moet word na die regte doel. Maar sodra julle net My Naam uitspreek met 'n getroue hart, sal julle sulke leiding ontvang. En dit is die rede waarom mense nie in staat sal wees om te beweer "Hier is Christus.. daar is Christus” nie, want Ek kan nie gesoek word in enige plek nie, Ek is slegs teenwoordig waar 'n gelowige mensehart My toelaat om teenwoordig te wees deur werke van liefde en waar, in klein kringe, My Naam toegewyd geuiter word in lewende geloof aan My daad van Verlossing. Want slegs geloof wat lewend geword het deur die liefde, herken en bely My as die Verlosser Jesus Christus en laat My teenwoordigheid toe. En dus kan Ek inderdaad oral verkondig word, maar Ek kan slegs in weinig menseharte vertoef, juis omdat My Naam net uitgespreek word deur weinig wat die absolute oortuiging het dat Ek vir hulle verlossing gebring het deur My dood aan die kruis, en omdat by slegs weinig My Naam die krag het om hulle siel te deurdring en haar werklik tot lewe te bring. En hulle sal My seëning merkbaar voel, hulle sal baie intiem verenig voel met My en dus met My omgaan soos 'n kind teenoor sy Vader, hulle sal bewus wees van My teenwoordigheid en harmonie en innerlike vrede sal hul deel wees, want waar Ek Is, is daar vrede en geluk. Amen.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205