BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 251

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wie in die liefde bly. 5863 Julle vind jul vrede in die vereniging met My. Julle verlange sal gestil word sodra julle weet dat julle één is met My, wanneer julle jul met My verbind het deur die liefde, of deur innige gebed - wat in gees en Waarheid na My opgestuur word. Die gebed is die wil om met My verbonde te wees, - om in liefde werksaam te wees is egter die vervulling, want: "Wie in die liefde bly, die bly in My en Ek in hom". Die liefde is die grootste – en alles wat te make het met die rypwording van die siel, die terugkeer na die Vaderhuis en die ewige saligheid, hang van die werksaamheid in liefde af. As julle steeds maar hierdie woorde voor oë sal hou: "Wie in die liefde bly, die bly in My en Ek in hom", - as julle maar altyd daaraan sal dink dat Ek Self die Liefde is, dan sal die vervulling van My gebooie van liefde vir julle ook as die vernaamste voorkom, dan sal julle ywerig wees om in die liefde te lewe, om vir ewig daardeur met My verbind te wees. Die liefde is alles - Sy is verlossingskrag - Sy is lig, Sy is die Goddelike beginsel, die middelpunt van die ewige ordening. Wanneer 'n mens sonder liefde leef, het hy buite die ordening getree, want hy gaan heeltemal teen GOD in in sy denke en handeling, hy is geestelik blind, dit wil sê, sonder insig en hy is onverlos in die mag van My teenstander - wat hom van alle saligheid wil verhoed. Die LIEFDE is Ekself, die liefdeloosheid is My teenstander - en wie dus die begeerte het om met My verenig te wees - wie My vir hom wil wen, moet in die liefde lewe, want dan móét EK ook by hom wees, omdat die Liefde My oersubstansie van ewigheid is. EK deel wel onmeetlike genade uit, Ek skenk julle wel wat julle nie verdien en nie uit julself nastreef nie, maar al My genadegawes moet slegs tot gevolg hê dat julle tot liefde omvorm. Want al sou Ek julle alles wil skenk, sonder die liefde bly julle nogtans dood, sonder die liefde bly julle wesens wat onder die wet val - julle bly dan altyd maar net My skepsels - maar kan so nooit meer My kinders word nie. Slegs die liefde bring die vergoddeliking van My skepsels tot stand - slegs die liefde kan Ons verenig, aangesien julle andersins altyd maar net buite My as geïsoleerde wesens 'n ongelukkige bestaan sal lei. En daarom is die eerste en vernaamste gebod: "Jy moet God liefhê bo alles en jou naaste soos jouself". En van die vervulling van hierdie gebod hang jou geestestoestand af, reeds hier op aarde - en later in die ewigheid. Daarom het Ek My dissipels die opdrag gegee om uit te gaan in die wêreld en My Goddelike liefdesleer aan die mense te verkondig – daarom het Ek Self as voorbeeld vir die mense op aarde, 'n lewe in liefde geleef en hierdie liefdesleer van My verseël met die dood aan die kruis, wat EK vir die medemens uit oorgrote Liefde ondergaan het, omdat EK hulle onafsienbare nood gesien het en hulle wou help. En solank julle mense hierdie gebooie van My ongeag laat, kan julle die saligheid nie bereik nie - al sou julle julleself nog hoe diep verootmoedig en julle in die stof werp vir My – smekend om My erbarming. Ek het julle lief met 'n onoortreflike Liefde en EK wil julle almal vir My wen. Maar My saligheid bestaan slegs in die liefde wat deur julle beantwoord moet word - en dit moet julle My vrywillig skenk. Die verlange na My moet die rede wees vir jul bede om erbarming, omdat julle My liefhet - omdat julle besef op welke verre afstand julle julleself nog van My bevind. Julle moet probeer om met My in kontak te kom, julle moet wil om met My verenig te word en daarom moet julle in liefde lewe, anders kan 'n vereniging nooit plaasvind nie. Onthou dat julle die ewige Liefde Self met elke daad van liefde na julle toe trek, dat Sy egter nie julle hart kan binnekom wanneer sy nog heeltemal teen die Oerwese van God gerig is nie. Slegs deur die liefde verenig julle julself met My. Daaraan moet julle dink en probeer om die gebod van die liefde as die allerbelangrikste te vervul - julle moet weet dat geen mens sonder liefde salig kan word nie. AMEN

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205