BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 461

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verbinding met Jesus in alle nood 6363 Julle mense sal julself innig moet verbind met Jesus Christus, as julle julleself wil vrymaak van alle foute en swakhede, slegte gewoontes en begeertes, ondeugde van allerlei aard, indien julle volmaak wil word. Hy alleen kan julle daarmee help en Hy doen dit, sodra julle Hom daarvoor vra en daarmee getuig dat julle aan Hom glo as goddelike Verlosser. Sodra julle dus sal begin stry, sodra julle innerlik ontevrede raak oor julleself, moet julle julleself slegs wend na Hom, want Hy het begrip vir elke menslike swakheid, omdat Hy Self as die mens Jesus oor die aarde gegaan het. Maar hy het ook die middel om julle te help. Hy sal julle wil versterk en julle ook die benodigde krag daartoe gee vanuit Sy genadeskat, wat Hy vir julle verwerf het deur Sy dood aan die kruis. Julle sal op die weg na Hom nie tevergeefs gaan nie, julle sal van gewisse hulp gewaarword, indien julle maar net hulp begeer. En so sal julle steeds self die verbinding met Hom tot stand moet laat bring en bewaar. Niemand anders kan aan julle hulp verleen nie, Hy alleen kan dit en wil dit ook, omdat Hy Self wil hê dat julle vrykom van alle boeie wat julle na benede trek, omdat Hy dit Self wil hê dat julle weer die volmaaktheid van weleer bereik, sodat Hy julle kan opneem in Sy ryk, wanneer julle hierdie aarde sal moet verlaat. Hy wil hê dat julle moet terugkeer na julle Vaderhuis, om weer geluksalig te wees soos wat dit was in die allereerste begin. En daarom sal Hy ook alles doen om hierdie terugkeer vir julle moontlik te maak en Hy sal dit nie aan genadegeskenke laat ontbreek nie, want Hy het na die aarde neergedaal om julle te help, omdat julle alleen nie meer in staat was om die klim omhoog na die lig af te lê nie. Hy het vir julle mense aan die kruis gesterf en Hy wil nie hê dat daardie offer tevergeefs gebring was nie, Hy wil hê dat alle mense deel sal hê aan die genade van die kruisoffer, dat hulle almal die doel sal bereik waarvoor Hy Homself geoffer het. Maar julle sal self na Hom toe moet kom, julle sal julle in julle nood aan Hom moet toevertrou en om Sy hulp vra en dan sal dit julle ten deel val. Daarom sal julle steeds van Sy teenwoordigheid bewus moet word. Julle hoef Hom maar net in julle gedagtes te roep en Hy sal saam met julle gaan op al julle weë. Die verbinding deur middel van gedagtes verseker julle ook van Sy teenwoordigheid en as Jesus naby julle is, praat dan met Hom soos met ‘n broer en ontdoen julle van alles wat julle terneergedruk maak, lê dit aan Hom voor en laat julle vraag van meer geestelike aard wees, ofskoon julle ook in aardse node volledige ondersteuning sal vind. Maar dink eers aan die toestand van julle siel en wanneer julle onvolmaakthede ontdek, kom vol vertroue met die vraag na Jesus Christus, sodat Hy julle kan vrymaak van elke boei, van elke boosheid wat julle van Hom skei. Gaan so vertroud met Jesus Christus om soos met julle broer en skaam julle nie om ook julle mees geheime foute en sondes bloot te lê nie. Sy Liefde is oneindig en Hy sal julle vergewe en julle help om heeltemal vry te word, omdat julle Hom dan erken, omdat julle in Hom en in Sy verlossingswerk glo. Maar iemand wat Hom uit sy lewe uitsluit, wat nie die verlossingswerk van Jesus en die menswording van God in Hom erken nie; sal nie sy eie foute en slegte gewoontes baasraak nie, want aan hom ontbreek alle krag en ook is die wil swak om ernstig die werk van die omvorming van sy lewe ter hande te neem. Hy sal niks kan bereik, alvorens hy hom nie aan die goddelike Verlosser toevertrou het nie. Want elkeen wat vry wil word vanuit die mag van die teenstander van God, moet tot Jesus roep en homself in volle geloof aan Hom oorgee. Eers dan kan hy gered word, eers dan het hy die krag om homself te verander, om verlos binne te kan gaan in die geesteryk, om beslis te kan terugkeer na die Vaderhuis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205