BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 565

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Belydenis voor die wêreld 6607 Soos wat julle teenoor die wêreld vir My opkom, so wil Ek julle bely voor My Vader. Hierdie woorde het Ek as die mens Jesus tot My leerlinge gespreek en gevolglik dus tot alle mense, omdat al My Woorde bedoel was vir die hele mensdom, omdat al My Woorde hoort by die Goddelike liefdesleer, wat Ek verkondig wil hê onder alle volke. En juis hierdie woorde moet die mense beoordeel as buitengewoon, want dit lê julle ‘n verpligting op, nie net moet julle self in My glo nie, maar ook teenoor julle medemens moet julle blyke gee van julle geloof. Julle sal My voor die wêreld moet bely, julle sal dus in die openbaar vir My Naam moet opkom. Dan eers sal julle deur My, die Vader, opgeneem word, soos wat Ek julle beloof het. Ek neem dus genoeë daarmee, dat julle innerlik wel in My glo, dat julle nie twyfel aan My en My verlossingswerk nie, dat julle My ook aanroep, sodat Ek julle sonde mag vergewe, want Ek vra ‘n heeltemal lewende geloof in My en ‘n lewende geloof kan nie anders as om vir My op te kom voor die wêreld nie. Want sodra die mens ‘n lewende geloof het, word hy van binne af gedryf om voortdurend aan My te dink in Jesus en dan sal ook sy mond nie kan swyg nie, want hy sal oorloop van innerlike dankbaarheid en liefde vir My, Wie in die mens Jesus die verlossingswerk volbring het, om julle mense te red uit die nag van sonde. En Ek weet baie goed waarom Ek hierdie woorde gespreek het, want Ek ken die groot geestelike nood wat oor alle mense sal kom wat Jesus nie herken en erken nie. En in hierdie nood moet die medemense dit op hulle neem om ander te help om te glo in Jesus Christus. En daarom is dit nodig dat julle My bekendmaak, dat julle My in Jesus bely en dan ook hardop getuig vir My en My Naam. Wat die mens innerlik beleef, wat hom as gedagte besighou, daarvan neem die mense geen notisie nie. Hulle moet heel openlik gewys word op die Goddelike Verlosser en dit kan die beste gebeur deur die getuienis van liefde van hulle wat Hom gevind het en wat nou hul lewende geloof in My daardeur bewys deur te praat oor die werk van My Barmhartigheid, dat hulle voor alle mense openlik sal opkom vir My en My Naam, dat hulle My Naam sal prys en hulself as aanhangers van Jesus Christus bestempel en ook probeer om hul medemens vir My te wen. Die mense lewe op hierdie aarde om eindelik bevryding te vind uit die materiële vorm. Maar hoe hul aardse bestaan ookal is, dit kan nie tot die doel lei sonder die Goddelike Verlosser Jesus Christus nie, omdat Ek in Hom die werk van verlossing volbring het, vir elkeen wat verlos wil word van sy boeie en hulle dus hulself tot My in Jesus Christus moet wend. Wie nou waaragtig bevry is, wie verlossing gevind het deur Hom, die prys ook luid Sy Naam. Hy sal steeds maar net praat van Hom en Sy onmeetlike Liefdesdaad. Hy sal nie anders kan as om Sy Naam te verhoog nie, want van hom het alle bande afgeval. Hy is vry van die vyandige mag, hy het hom aan My oorgegee in Jesus Christus en so ‘n daad van verandering word nie stil en verborge verrig nie, dit is vir alle mense duidelik sigbaar. Want die mond swyg nie as die hart vervul is van die liefde en genade van Jesus Christus nie. En die mens bely Hom dus in die openbaar as sy Redder en Verlosser en hy probeer ook sy medemens na Hom toe te lei. Hy sal Hom nie verloën nie, ook nie wanneer gevaar dreig vir homself nie, omdat hy weet dat ook alle gevaar afgewend kan word deur die Een wat mag het oor hemel en aarde, Wie se asemtog in staat is om alles te vernietig, soos egter ook Sy Wil in staat is om dit wat al ‘n prooi van die dood was, tot lewe op te wek. En wie tot lewe gewek word, sal ook die dood nie meer vrees nie. Hy sal hom ook vir My en My Naam uitsit wanneer die laaste beslissing geëis word, maar hy sal dit doen uit liefde vir My en daarom sal Ek hom opneem, omdat hy My bely het teenoor iedereen. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205