BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 395

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die verlange van 'n ryp siel na God 6216 Die siel verlang na God terug sodra dit in haar helder geword het en sy haar herkoms besef. Dan haas sy haarself weer na haar oorsprong, want in haar is liefde wat probeer om met die ewige Liefde saam te smelt. En dan is die verblyf op die aarde vir haar net nog 'n las en slegs die liggaam sit nog vas aan die aarde, omdat die liggaam nog nie geestelik verlos is vanuit die vorm wat sy nodig het om ryp te word nie, omdat die materie waaruit die liggaam bestaan nog geen geestelike rypheid het nie, dus waar die aarde nog die element is waar sy haarself geestelik ophou. Maar anders is dit by die siel wanneer sy gedurende haar aardse bestaan die korrekte doel ingesien het en beantwoordend aan hierdie doel geleef het, wanneer sy dus geestelik ryp geword het deur haar lewenswandel. Hierdie siel voel dat alles slegs 'n ketting vir haar is wat haar die opgang na die ryk van die lig onmoontlik maak. Daarom wil sy graag van hierdie ketting vry word en haar weg daarheen gaan vanwaar lig en krag na haar toestroom. Sy verlang na die Oerbron van lig en krag. En so 'n siel sal haarself bereidwillig en sonder stryd losmaak van haar liggaamlike omhulsel. Sy sal haarself nog tot aan die einde die geleentheid gee om die geestelike substansies te louter, sodat ook hulle hul vergeesteliking vinniger tegemoet kan gaan, ofskoon die weg van die ontwikkeling van hierdie substansies nog 'n langer verblyf in die materie vereis, maar dit kan aansienlik verkort word sodra die liggaam homself in die lewe op aarde sou laat lei en oorhaal deur die siel, wie se verlange op God gerig was. En van 'n hunkerende siel word die verlange gestil. God roep haar na Hom in Sy ryk, waar sy nou sal besef dat sy teruggekeer het na haar vaderhuis. Daarom beteken die skeiding van 'n mens van hierdie aarde steeds maar net geluksaligheid, wanneer hy op aarde gestreef het na die ryk van God, wanneer sy siel op God gerig haar gang oor die aarde afgelê het, wanneer sy dus tot diegene behoort het wat geglo het in God se liefde Wie Haarself in die mens Jesus beliggaam het om die mense te help om terug te keer na die vaderhuis. Sy het die doel van haar lewe vervul. Sy het die wilsproef deurstaan. Haar wil wend haarself geheel en al na God toe Wie nou haar diep verlange vervul en haar tot Hom terugroep na Sy ryk, van Wie sy eens weggegaan het. En julle mense moet julle verheug in die sekerheid dat hierdie siel haar doel bereik het en julle sal steeds maar net daarna moet strewe om dieselfde weg te gaan. Al julle denke en strewe moet slegs daarop gerig wees om ook die vereniging met julle Vader van ewigheid te bereik. Want vir julle almal lê die uur van skeiding van hierdie wêreld in die verskiet en hoe inniger jou siel na hierdie uur verlang, des te gouer sal sy weggeroep word, omdat die Vader die vurige verlange van sy kind stil as dit Hom betref. Wie die wêreld liefhet, se verlange is egter nog nie op God gerig nie. En indien hy desondanks weggeroep word van hierdie aarde, dan verset die liggaam homself, wat sy lewe nie wil verloor nie en 'n heftige stryd gaan die skeiding vooraf. Maar 'n gelouterde siel help ook die liggaam om homself tot op die laaste te louter, wat aan haarself toegevoeg word om heeltemal ryp te word. En daar kan baie geestelike substansies by die siel aansluit wanneer sy haar omhulsel ontvlug om binne te gaan in die ryk waar sy nou vry sal wees van elke ketting en in geluksaligheid sal lewe. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205